LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Memory Lane | LekkeSlaap
+16

Memory Lane

25 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Memory Lane
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tania S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Enkelreisiger

Ek het net een aand oornag aangesien ek 'n funksie in die Paarl moes bywoon.

Die gasheer het my baie welkom laat voel, baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer van Memory Lane gebruik maak.

Jacobus K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig gerestoureerde gastehuis uit 1904 met wonderlike gasvryheid!

Ek moes op kort kennisgewing een nag in die Paarl oorslaap. Memory Lane Gastehuis het in al my behoeftes voldoen. Dit is uiters netjies en die eienaar se gasvryheid en heerlike ontbyt was uit die boonste rakke. Dankie Vossie, ek kom graag weer!

Marianna S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna S
Saam met vriende

Aangenaam en vriendelik.

Dit is heerlike gasvryheid, alles is mooi en netjies! Sal beslis weer daar oornag.

Anien B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anien B
Saam met vriende

Baie lekker gewees en die eienaar is baie vriendelik en uit sy pad gegaan sodat ons lekker bly.

Ek sal enige iemand aanbeveel. Lekker sentraal geleë. Baie dankie.

Memory Lane's terugvoer

Baie dankie, Anien! Dit help as die gaste "no noncense"-mense is wat gemaklik inskakel by hoe dit gedoen word by Memory Lane. Sien feit dat Gim Interskole gewen het, her seker ook bygedra tot die positiewe ervaring!

Groete
Vossie

Memory Lane
Hendrieka F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka F
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik!

Vriendelike gasheer. Netjiese, ruim kamer en badkamer. Groot stoep om te sit en ontspan. Heerlike ontbyt. Rustige en veilige omgewing. Sal dit beslis aanbeveel by familie en vriende.

Nettie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Pragtige ou huis en smaakvol gemeubeleer. Beurtkrag weer gelol. Warm in die kamers al was daar waaiers. Lekker op die stoep gekuier. Vossie is 'n baie goeie gasheer. Heerlike ontbyt genuttig. Sal beslis weer gaan en aanbeveel. Waarde vir geld.

Leon V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met vriende

Baie netjies met kwaliteit produkte.

Baie netjies, alles wat jy nodig het vir oornag met goeie kwaliteit produkte. Goed geleë. Vriendelike diens.

Daniela M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem.

Very neat and modern accommodation. Perfect for an overnight stay. Vossie the host is also very welcoming and friendly and makes you feel at home from the moment you walk through the gate.

Memory Lane's terugvoer

Hi Daniela, Thank you for your positive feedback. Although it was a touch and go, I am glad you enjoyed it. Looking forward seeing you at the 24th. Regards, Vossie.

Memory Lane
Karen S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis gevoel.

Die plek is mooi netjies. Baie mooi area! As jy wil wegbreek vir 'n stil en rustige tydjie is dit die plek vir jou. Heerlike stoep waar mens kan ontspan.

Memory Lane's terugvoer

Baie dankie, Karin. Dit was lekker om jou en John hier te kon hê. Sterkte met daardie gewigtige projek van julle.

Memory Lane
Berylene L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berylene L

Uit die boeke!

Jy kan 'n hartlike ontvangs verwag by Memory Lane in Paarl. Alles wat nodig is, is tot jou beskikking, die ligging is in 'n rustige straat, tog sentraal geleë, en die netheid van die kamer en gastehuis kan hoog aangeskryf word. Ontbyt word keurig bedien en sorg dat die honger nog lank na middagete vergete is.

Memory Lane's terugvoer

Baie dankie, Berylene! Dis lekker om te sien dat mense hou van dit waarvan jy as gasheer hou. Dit was aangenaam om julle hier te hê.

Memory Lane
Robyn-lee S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight stay!

We had a lovely stay. Vossie goes out of his way to accommodate and ensure comfort.

Memory Lane's terugvoer

Baie dankie, Robyn-lee! Lekker om te weet dat ons gaste hul verblyf geniet.

Groete

Memory Lane
Sylvia G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia G
Gesin met tieners

'n Perfekte huislike gevoel en met daardie tikkie spesiale fines.

Briljant, diens, die ligging, die ontbyt, skoon en nietjies. Dit was awesome.

Memory Lane's terugvoer

Hi, Sylvia

Wat 'n aangename manier om weer van jou te hoor. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Gaste soos julle bring altyd die beste in die gasheer na vore. Daardie biltong uit die Oos-Kaap was heerlik.

Groete,
Vossie

Memory Lane
Cecilia G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon. Vossie is baie vriendelik. En alles is net 100%.

Awesome, clean, comfortable and welcoming.

Memory Lane's terugvoer

Baie dankie, Cecilia en Benjamin, vir hierdie lekker leesstof. Dis terugvoere soos hierdie wat jou verseker jy't die regte besluit geneem.

Memory Lane
Charlene S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklike verblyf!

Die verblyf was baie goeie waarde vir geld. Die kamer was baie netjies, skoon en gerieflik. Dit is 'n baie lekker plekkie vir 'n oorstop en dis naby aan die dorp. Vossie is baie gasvry, die ontbyt was ook heerlik! Beslis een van die beste plekke waar ek al gebly het.

Hennie G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vossie gaan uit sy pad uit om jou welkom te laat voel. Alles wat nodig is, is daar. Sal weer daar bly.

Memory Lane's terugvoer

Dankie, Hennie. Ek stel jou positiewe terugvoer op prys. Dit was net so lekker om jou en Ria hier te kon akkommodeer.

Memory Lane
Esterine R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esterine R
Enkelreisiger

Dankie Vossie vir gasvryheid.

Netjies en vriendelike diens.

Memory Lane's terugvoer

Dankie, Esterine, vir jou positiewe terugvoer. Hopelik kan julle volgende keer langer bly. Ek sal die koerant dophou vir jou seun se vordering met die verspring.

Memory Lane
Heleen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Memory Lane. Die eienaar laat jou sommer dadelik tuis voel, kamers is pragtig en die huis is maklik toeganklik as jy baie "kom en gaan". Ons het die laataand koffie op die stoep geniet na ons besige dag!

Memory Lane's terugvoer

Dankie, Heleen en Jean. Wens regtig julle kon langer bly. Dankie oor vir julle sensitiwiteit en bedagsaamheid t.o.v ons waternood. Julle is enige gastehuis-eienaar se droom. Groete Vossie

Memory Lane
Tamara V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara V
Gesin met klein kinders

Net 'n plesier! Ons gesin het “lekke” geslaap!

Baie warm en vriendelike ontvangs met 'n pragtige kamer! Alles het seepglad verloop en ek beveel hulle aan vir enige iemand wat 'n stukkie van die Paarl se vriendelikheid wil ervaar.

Justus P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justus P
Enkelreisiger

Gemaklike en gemoedelike gasheer wat jou tuis en tussen jou mense laat voel.

Memory Lane is goed geleë in die dorp maar tog nie in die gedrang of geraas van die verkeer nie. Die plek is binne en buite netjies versorg en bied 'n rustige ontspanne blyplek tot die volgende bestemming roep.

Annemie K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

Great hospitality. Lovely room, very clean. Well located.

Izabel S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel S

Alles (verblyf) was goed, netjies, lekker groot stort, mense hulpvaardig, gemaklik.

Ek het die blyplek vir my dogters bespreek wat 'n troue in die Paarl bygewoon het. Vossie het die ekstra myl geloop om hulle verblyf vir hulle aangenaam te maak. Hy was bereid om hulle in die nag te ontvang omrede hulle met 'n laat vlug in die Kaap aangekom het. Hy het ook vir hulle 'n heerlike ontbyt gemaak, plekke aanbeveel wat hulle kon besoek en sy vrou en dogter het vir hulle 'n restaurant aanbeveel wat hulle baie geniet het. Baie dankie Vossie, ons waardeer alles opreg.

Manny F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny F
Saam met vriende

Netjies en vriendelik.

Ons was baie vriendelik verwelkom en die blyplek is uitstekend, baie lekker stort en ontbyt is genoeg tot aandete. Baie dankie vir die verblyf en padkos Vossie.

Tyre Care A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tyre Care A
Enkelreisiger

Dis eenvoudig en gemiddeld.

Memory Lane is perfek as jy net oornag. Dit is nie 'n plek waar jy tyd kan spandeer of ontspan nie.

Memory Lane's terugvoer

Goeie middag Arno,
Dankie vir jou eerlikheid. Ek is onkant betrap met jou gebruik van terme soos gemiddeld en eenvoudig wat direk in teenstelling is met vorige gaste se ervaring van Memory Lane.

Memory Lane
Japie N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie N
Enkelreisiger

Boland gasvryheid en heelike gebly.

Vriendelik ontvang en sommer lekker gesels. Vossie het regtig my behoeftes geakkommodeer omdat ek vroeg moet ry was ontbyt 06h00 reg. Sal enigetyd weer daar oorbly.

Rudi G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi G
Enkelreisiger

Beste verblyf.

Dit is beslis 'n bobaas gastehuis en ek sal inderdaad vinnig terug wees. Die kamers is groot genoeg, altyd skoon en as mens enigiets nodig het, is oom Vossie meer as gewillig om jou uit te help. Die ontbyt was besonders lekker gewees elke dag en was aangepas by wat ek voor gevra het.

Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhNWFkOTcwLWZhYjUtNDc1ZC04NDQ2LTNhYTc2ZGYzYjRhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 15 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.72650646115 18.960651953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!