LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlo Park Bachelor Apartments | LekkeSlaap
+10

Menlo Park Bachelor Apartments

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Straat 39, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Menlo Park Bachelor Apartments bied selfsorgverblyf in 'n spoggerige voorstad in Pretoria. Dié woonstelle is sentraal geleë naby winkelsentrums, ontspanningsgeriewe en die sakegebied.

Ons 2 privaat selfsorgeenhede is apart van die hoofhuis. Die een woonstel het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens, en albei het en suite-badkamers met storte. Elke eenheid het ook 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit gratis WiFi en onderdakparkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede: Menlyn Park Winkelsentrum, Austin Roberts Voëlpark en die Voortrekkermonument.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Menlo Park Bachelor Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 12de Straat 39, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Menlo Park Bachelor Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Straat 39, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwM2QwNmMxLTUxMzUtNGZhNy04ZTJiLTA1YzA1MTI0ZDM2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 39 12th Street Menlo Park 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.770643 28.254964
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!