Menlopark Akkommodasie by Menlo Park Guest House | LekkeSlaap
+17

Menlo Park Guest House

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 4 resensies vir Menlo Park Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.3/5
Elizma B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elizma B
Gesin met tieners

Huis ruik na rook.

Baie skoon en netjies, maar die huis ruik na rook en die oprit na die huis baie moeilik om in en uit te kom.

Willie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willie V
Enkelreisiger

Glad nie aangenaam vir nie-roker.

Die hele perseel is deurtrek van sigaretrookreuk - selfs rokers sal dit nie waardeer nie. Daarna begin al die ander goed ook verkeerd lyk en irriteer - swak instandhouding van gebou, verf en mure, plante by inrit moet gesny word, waarsku kliënte om korrek te parkeer sodat hulle nie mekaar pla met in- en uitry nie, maak seker die sleutels is volledig en korrek.

Fabienne C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabienne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service, very cosy.

The welcome we got was excellent, lovely people looking after the guests, rooms spacious and clean, the place is very cosy.

Casper W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Casper W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak.

Sien sterre.

Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26ste Straat 44B, Menlopark, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4okh0VydSPGwRTUWkoT42VhRaKw1cRzZQUfiHXUUERdtgrsi4q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 3 44B 26ste Street Menlopark 0082 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.775223668295 28.2665768634
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za