Menlo Park Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Menlo Park Guest House is in 'n luukse voorstad van Pretoria, Menlopark geleë. Dié gastehuis is naby die N1-snelweg.

Verblyf word in 2 gastekamers met koningingrootte-beddens gebied en dié kamers deel 'n badkamer. Daar is 1 kamer met ’n dubbeldeur wat na die swembadarea lei.

Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik maak. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Menlo Park Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za