LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Apartments | LekkeSlaap
+54

Menlyn Apartments

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 R702 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel, net 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino.

Verblyf is beskikbaar in verskeie woonstelle wat geskik is vir 2 volwassenes, 2 volwassenes en 'n kind of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar gratis WiFi.

Die kamers lei na die swembad waar gaste kan ontspan en die mooi tuin kan geniet. Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Dit is net 1 km vanaf die Menlyn Shopping Centre en ander sake- en winkelsentrums. Daar is 'n Virgin Active Gym stapafstand vanaf die eenheid, asook 'n rits restaurante en bekende winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 58 resensies vir Menlyn Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5219f0a5f863c7006b552c3a49ff5d5238d06ffe28cae33022d0dab3487d52fab885907e7a07c75da68c90c2ce899d8d03b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780, nou Vanaf R702  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 505 Gert Potgieter Menlyn 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.791368 28.29055
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem