Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Home Away From Home

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapokstraat 75, Glenwood-landgoed Eenheid 62, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Menlyn Home Away From Home is 'n smaakvol versierde selfsorg-eenheid op die veilige Glenwood-landgoed in Lynnwood Glen. Dit is 'n gesogte area vir diplomate, internasionale en plaaslike reisigers, professionele mense, beleggers en gesinne. Die kompleks is by Menlyn Mall, Sun Casino en Menlyn Maine. Dit bied ook maklike toegang tot al die hoofweë.

Die eenheid het 'n helder tema met luukse afwerkings wat moderne en huislike atmosfeer skep. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die kindervriendelike eenheid het ook 'n netjiese tuin waar gaste kan ontspan en daar is 2 skaduparkeerplekke.

Die Glenwood-landgoed het ook 'n swembad, tennisbaan, muurbalbaan en 'n klubhuis. Die kompleks is veilig met elektriese heinings en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Menlyn Home Away From Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Menlyn Home Away From Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kapokstraat 75, Glenwood-landgoed Eenheid 62, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Home Away From Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapokstraat 75, Glenwood-landgoed Eenheid 62, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf9879aa834f61d8625af5f5e6a81b47c98f582e2376c297758dd503f22ed52f36bc5a71a09102d3616eefee0127f9173ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 75 Kapok Street Unit 62 Glenwood Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.780968 28.284534