LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Maine AA Penthouse | LekkeSlaap
+16

Menlyn Maine AA Penthouse

4 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 1614, Waterkloof Glen, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine AA Penthouse bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes in Menlyn Maine, Waterkloof Glen, Pretoria. Die woonstel front noord. Dit bied 'n pragtige uitsig - veral saans.

Die woonstel is op die heel boonste verdieping. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat ingerig kan word vir 'n ekstra slaapplek indien nodig.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n Nespresso-masjien met 'n paar koffie-kapsules en heerlike beskuit. Die leefarea het 'n TV met Netflix en gratis vinnige internet. Die woonstel bied toegang tot 'n stoepie waarvandaan die aandliggies saans kilometers ver gesien kan word.

Gratis, veilige onderdak parkeerplek word voorsien. Daar is ook 'n pragtige swembad aangrensend aan die woonstel met restaurant-area wat hopelik binnekort (na Covid) versnaperinge sal bedien.

Menlyn Maine AA Penthouse is net 100 m vanaf die Menlyn Main-sentrum met sy verskeidenheid eksklusiewe winkels en restaurante. Die Sun Arena en Times Square Casino is 300 meter vanaf die ingangsportaal geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Menlyn Maine AA Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Menlyn Maine AA Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 1614, Waterkloof Glen, 0010, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine AA Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 1614, Waterkloof Glen, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40f96918568140d00631cb9fc8a7dd30b867e9eb7b6ed830a232f1f9ffb2bb144f6318f9633f7ad1dd265ebf156ca183a9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R935  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residence 1614 0010 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.785997148428 28.282762480985
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!