LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Maine AA Penthouse | LekkeSlaap
+16

Menlyn Maine AA Penthouse

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Menlyn Maine AA Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Quinton Z - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie kleurvol en met goeie afronding.

Menlyn Maine AA Penthouse's terugvoer

Baie dankie dat julle by Menlyn Maine1614 gebly het Quinton - hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Ezette

Menlyn Maine AA Penthouse
Elsabe V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie baie lekker. Pragtige plek en mooi view.

Ligging was loopafstand. Kon sommer Menlyn Maine toe loop.

Menlyn Maine AA Penthouse's terugvoer

Elsabe,
Baie dankie vir terugver en baie dankie dat julle die akkommodasie so besonder mooi agtergelaat het. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Ezette

Menlyn Maine AA Penthouse
Nicolene D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D
Gesin met tieners

Most definitely the place to stay in Pretoria.

This place is amazing, neat, comfortable, beautifully decorated and just what we needed. The view is spectacular, the location just perfect. Walking distance to restaurants and more. The host is so friendly, helpful and with all the extra effort and care, you will not find a better place. Thank you, we've had a great stay.

Menlyn Maine AA Penthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou gawe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer in die nabye toekoms te huisves. Alles van die mooiste. Ezette

Menlyn Maine AA Penthouse
Gisela B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela B
Gesin met tieners

10/10 ervaring!!

Gasvrou baie toegeeflik en vriendelik, het ons toegelaat om voor inkloktyd ons bagasie in eenheid neer te sit. Eenheid baie netjies en vir beter ligging en veiligheid kon ons nie gevra het nie. My tiener-dogter het dit veral geniet met die opsie van Netflix en gratis WiFi. Die komplimentêre drinkgoed en sjokolade het dit net ekstra spesiaal gemaak!! Sal beslis weer gebruik maak van die eenheid in die toekoms. Dankie Evette!

Menlyn Maine AA Penthouse's terugvoer

Gisela, baie dankie vir jou gawe terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom - julle was ons eerste "Lekkeslaap" gaste en ons hoop om nog heelwat gaste soos julle te ontvang. Groete uit Pretoria.

Menlyn Maine AA Penthouse
was R1 100
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 1614, Waterkloof Glen, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40f96918568140d00631cb9fc8a7dd30b867e9eb7b6ed830a232f1f9ffb2bb144f6318f9633f7ad1dd265ebf156ca183a9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R935  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residence 1614 0010 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.785997148428 28.282762480985
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!