Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Maine Luxury Rentals

Studio Apartment
Vanaf
Vanaf R1 440
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 'n verskeidenheid ateljeewoonstelle met verskillende style op verkeillende verdiepings in die gebou. Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n ketel toegerus. Die woonstel het ook lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Al die woonstelle het balkonne met 'n uitsig oor die stad en tuin of die Menlyn Maine-gebied. Kamers word toegedien op grond van beskikbaarheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 220, Menlyn, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a3c76a65e00bca6f966c722c470231447df99730ae81f265a2a4f71644cf3da0635d58c3986e41b5153740f9a68f9ab5e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 220 Amarand Avenue Menlyn 0063 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.785891736177 28.282724868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem