Paternoster Akkommodasie by Mental Floss | LekkeSlaap
+12

Mental Floss

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 7, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mental Floss is 'n lieflike vakansiehuis in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir besoekers wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, blou waters, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose, wit sandstrande.

Die oopplan-eenheid is ideaal vir 2 volwassenes met 2 kinders en word via 'n trap bereik. Daar is 'n dubbelbed en 'n matras vir 2 kinders, sowel as 'n stort in die badkamer.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en etenstafel vir 2 toegerus. Ekstra geriewe sluit draagbare lugversorging, 'n braai-area op die balkon, geslotekringtelevisie en veilige parkeerplek in.

Doendinge in Paternoster sluit voetslaan, visvang, duik, spiesvisvang, perdry, kajakvaar, bootry en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mental Floss sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Mental Floss
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mosselbankstraat 7, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mental Floss het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 7, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3C50BQhluHtPokj9TajnBfzjpO1T3EyFK76LatUEGF4r0fGaiT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.804606 17.899956
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za