Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mentors Annex - B&B

B&B
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mentors Landgoed is in 1990 gestig en is in die hange bo Jeffreysbaai geleë. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit.

Mentors Annex bied 8 privaat kamers, elk met 'n privaat badkamer. Die kamers is versier volgens 'n dieretema en gemeubeleer met enkel- of dubbelbeddens, 'n klein yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Tripelkamers is beskikbaar op versoek. Geniet 'n koppie koffie op die stoep!

Geniet jou ruskansie in die veiligheid van die gasteplaas wat 'n afstandbeheerhek, elektriese heining, veilige parkeerplek en 'n veilige omgewing bied vir kinders om te speel. Die perseel het ook 'n swembad, plaasdiere en 'n speelgrond om die kleinspan vermaak te hou. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mentor Annex - B&B is 2 km vanaf Fountains Shopping Centre en 6,6 km van die middedorp af. Ander besienswaardighede in die omgewing: Jeffreysbaai Gholfklub, die Skulpiemuseum, Potters Place, Dolphin Beach en die Walskipper Restaurant. Al dié doendinge is minder as 7 km vanaf Mentors Annex - B&B.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Mentors Annex - B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoek van die N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mentors Annex - B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ca6ab13178312fc9b1b1adbf37525f849060277b1f36feef83d34d53ff96a96166e7f848d2e87b78291552a6f7e107f3c8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.016968096566 24.890873878309