Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mentors Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mentors Country Estate is in 1990 gestig en lê pragtig bo die dorpie Jeffreysbaai uitgestrek. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit geleë.

Verblyf word gebied in selfsorgeenhede wat elk slaapplek vir 3 tot 5 gaste het. Elke eenheid het sy eie ingang, 'n oopplan-leefarea, asook 'n stoep en braaigeriewe wat oor plaas uitkyk.

Groter groepe het 'n keuse tussen House Louise wat slaapplek vir 10 gaste het, die Main House met slaapplek vir 19 gaste en die Plaashuisie met slaapplek vir 18 gaste.

Daar is afstandbeheerde hekke en veilige elektriese omheining om die landgoed wat gaste se veiligheid en gemak verseker. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Daar is 'n swembad en speelgrond en kinders kan na die plaasdiere gaan kyk. Neem asb. kennis dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie.

Mentors Country Estate is omtrent 2,4 km vanaf die Fountains Mall en 6,6 km vanaf Dolphin Beach geleë. Verder is ons ook 5 km vanaf Jeffreysbaai se Gholfklub en Jeffreysbaai Skulpmuseum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Mentors Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 170

Jaar gelys 14

Ligging

  • H/v N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mentors Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YTg4NjAwLTcwNzEtNGY3My04MjJjLTQ4MmU5MTM4ZjkwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.017163738624 24.89087387831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem