Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki - Greek Style Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 17, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Meraki - Greek Style Beach House bied 'n uitsig oor Pinnacle Point en Vleesbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste en 2 kinders en is net 700 m vanaf die strand in Boggomsbaai.

Die huis strek oor meer as 1 verdieping en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad.

Die derde slaapkamer het enkelbeddens en die vierde slaapkamer het stapelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort het.

Die kombuis is modern en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, in die sitarea ontspan of uitstap op die terras. Daar is 'n TV met ’n internetkonneksie op die grondverdieping en 'n ingeboude braai op die eerste verdieping se balkon.

Boggomsbaai is perfek vir gaste wat wil wegbreek ver van die stadsligte en die gemaal van winkels. Hier kan gaste verskeie voël- en wildspesies sien, die strand verken of tussen Julie en November walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Meraki - Greek Style Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Meraki - Greek Style Beach House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Disastraat 17, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meraki - Greek Style Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 17, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9032678516d7a883043ceff97709ad44b376713f335697c983273a46ec0fa4bcb7ddac4978381c7b7efa80d37cf76d00f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 17 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.264031188017 21.909774455887