Meraki Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 3 van Plaas 1011, Winterstrand, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Meraki Accommodation is 'n pragtige vakansiewoonstel in Oos-Londen. Die woonstel is op 'n heuwel met 'n panoramiese see-uitsig. Dis 'n ideale vakansiebestemming met 'n subtropiese klimaat, lang dae, warm Indiese Oseaan en pragtige ongerepte strande.
Die woonstel is opgeknap en bied slaapplek aan 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die sitkamer het 'n slaapbank. Albei kamers het 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv, 'n gasbraai, buitestort en 'n motorafdak in.
Oos-Londen het 3 gewilde strande en is ideaal vir watersport, branderplankry, swem, skubaduik, visvang, bootry, jagseilry en seilplankry.
Slaapplek
’n Bespreking by Meraki Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Erf 3 van Plaas 1011, Winterstrand, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Winterstrand Sonskynkus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 3 van Plaas 1011, Winterstrand, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom