Meraki Buffelspoort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meraki Buffelspoort is 'n selfsorg-chalet op 'n privaat landgoed in die Utopia Natuurreservaat in die Magaliesberge, sowat 140 km van Johannesburg af.

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het 'n tussendeur. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis met 'n gasyskas-vrieskas, 'n sesplaatstoof en 'n oond. Daar is baie oppervlakspasie. Die chalet word deur sonkrag aangevoer en geen haardroërs, waaiers, lugversorging, verwarmer of enige elektriese toestelle word toegelaat nie, slegs laaiers.

Die leefarea lei na buite en daar is 'n vuurput en 'n braai-area. Die kombuis lui na die vuurput waar gaste kan sit en ontspan.

Die chalet word omring deur bome, so gaste kan lekker voëlkyk. Gaste kan ook die oord se hoofgeriewe, soos 3 swembaddens, 2 tennisbane, 'n put-put-baan en 'n speelpark, besoek.

Die reservaat het gemerkte wandelpaaie van 7 km en 'n verskeidenheid wild, soos duikers, ystervarke, dassies, en spinnekoppe om net 'n paar te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by Meraki Buffelspoort sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meraki Buffelspoort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]