Stormsrivier Akkommodasie by Meraki Guest House | LekkeSlaap
+29

Meraki Guest House

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Meraki Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Retha V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit 'n ander wêreld!

Ongelooflike mooi huis, ingestel op detail. Mercia was die beste gasvrou! Ons het so welkom gevoel. Ons kan nie wag om weer te kom nie! Meraki stel 'n baie hoë standaard! Dankie vir die voorreg om jul huis te kon geniet!

Meraki Guest House's terugvoer

Ek waardeer u resensie opgegee, dit was 'n plesier om u en u gesin te huisves en ons huis met u te deel. Ek hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien!

Meraki Guest House
Jaco V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek in Tsitsikamma.

Ons het vir vyf dae aan die einde van Desember gaan bly by Meraki Guest House in die hartjie van die Tsitsikamma-area. Mercia was fantasties en het ons baie welkom laat voel. Die huis is baie netjies en modern en het als wat jou sou benodig. 'n Baie veilige plaas huis omring met woude berge en pragtige plase. Ons het verskillende besienswaardighede besoek onder andere Monkey land en Birds of Eden. Die Tsitsikamma Nasionale Park was ook 'n wenner. Sal definitief weer daar gaan bly. Kan nie vir Mercia en haar gastehuis meer aanbeveel nie!

Meraki Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie op ons huis, ek waardeer dit opreg.

Meraki Guest House
Celia D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prag huis, plaas atmosfeer met ongelooflike rustigheid naby die Stormsrivier.

Mercia, uitsonderlike vrou wat ons tuis laat voel het. Huis is smaakvol gemeubileer, skoon en netjies. Pragtige omgewing naby besienswaardighede in die natuur. Sal vir seker weer daar bly as ons in daai omgewing is.

Meraki Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie op ons huis, waardeer dit opreg.
Julle is wonderlike mense en as julle in die omgewing is is julle altyd welkom.

Meraki Guest House
Stefanie E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie E
Gesin met klein kinders

Great place to feel home and explore Tsitsikamma.

This place is beautifully nestled between corn fields and the Tsitsikamma mountains, totally calm but so close to N2 and all the attractions of the Tsitsikamma region. The house is clean and spacious with tasteful interior and lovely details like fresh flowers in vases, candles and welcome set for coffee. The host is warm and welcoming with lots of information to share and taking care of all needs. We especially enjoyed the big garden with the swing and fire place and the general feeling of being right in the middle of nature with the comfort of a wonderful house. It was definitely a home away from home for us.

Meraki Guest House's terugvoer

Thank you for your wonderful review, it is truly appreciated.
You were wonderful guests to host and we would love to see you return and visit with us again.

Meraki Guest House
Vanaf R3 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 506, erfdeel 9, Tsitsikamma , 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYmIwOTM2LTdmYmUtNDkyMS04MDdmLTFjNzk5MDg2NDM5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 5 persone) 4 5 1 5 Portion 9 of Farm 506 Tsitsikamma 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.98528 24.003323
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za