Hermanus Akkommodasie by Meraki House | LekkeSlaap
+48

Meraki House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelsonsweg 16, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Meraki House is 'n selfsorghuis in 'n veilige residensiële kompleks in Hermanus geleë. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en die kompleks is ideaal geleë naby die dorp se bekende walviskykbestemming en besienswaardighede.

Die gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 1 van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het ook 'n bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense en 'n bank.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n tafel en bankies en 'n ingeboude braai-area wat gaste kan benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Die kompleks is naby restaurante, winkels, museums en sowat 5 km vanaf die Hemel-en-Aarde-wynvallei.

Slaapplek

’n Bespreking by Meraki House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Nelsonsweg 16, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelsonsweg 16, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuURksUXqRc7ypqM9JHT5STAlugBN11EWQ24wnbEyK7CsR6CINp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 16 Nelson’s Way Mariners Village 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.430710216168 19.22139644203
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za