Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meraki is in Gordonsbaai en bied gerieflike verblyf aan twee gaste. Dis naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en ander trekpleisters. Die see is 300 m vanaf die huis, maar is nie gepas vir swem nie. Die swemstrand is 2 km vanaf die eenheid.

Dié dubbelkamer is deel van die eienaar se huis. Die kamer het 'n privaat ingang wat deur 'n ingangsportaal na die die kombuisarea lei. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Meraki sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Meraki
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 5

Ligging

  • Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meraki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOZ6zmIuV23ABRI2XkNH7dRPQ91doYqtgAvlUmCrbQQZ3xwp27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 4 Tulip Close Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14424124858 18.855905588956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem