Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meransha Self-catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Lizane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Meransha Self-catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Usimele T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Usimele T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay felt like visiting grandma's house, host very motherly and made sure all we needed was available.

Little issue with the Wi-Fi on arriving, but she did not rest till it was fixed. I would rate 5 star on all blocks, just that my husband and I were not prepared a bed to share as all were single beds. The visit was for him, I, the kids and our helper who couldn't make it. Otherwise we were very happy. My husband was not relaxed with vehicle parked outside, otherwise area is safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenzi N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenzi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Reception was fantastic, room was roomy and neat with all essentials and above for a Self Catering. The only thing Wi-Fi did not work, only on one phone after countless tries. Otherwise it lived up to the expectation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Skoon netjies en veilig.

Dankie aan ons gasvrou, ons verblyf was uit die boonste rakke. Skoon, netjies en veilig. Het gehelp om 'n apteek in die hande te kry. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir persoonlike behoefte.

Ons moes gereed maak vir die Namib100.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is ruim en netjies. Die badkamer is modern en groot met beide 'n bad en stort. Twee enkelbeddens.

Al hoekom ek nie vir veiligheid vol sterre gee nie, is dat voertuie basies in die straat moet slaap. Die enkelskuifhek waaragter ek my motor kon parkeer maak net met 'n tou toe. Dit gee toegang tot die hele kompleks. Dit help veel dat die voorste hek met alarm en elektroniese-magneet-ingang toegerus is. Op diens was dit asof hulle ons nie verwag nie, en die geiser was nie aan, asook die WiFi wat basies onbeskikbaar was vir die hele tydperk. Slegs met tye aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jochen M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochen M
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en vriendlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relatief netjies, onvriendelike ontvangs, lekker swembad, stapafstand van lagoon.

Huisies was heel netjies, net bietjie klein. Onvriendelike ontvangs gehad. Geen stoele om te rus nie. Moes op bed sit en eet omdat daar nie 'n tafel met stoele was nie. Maar met dit gesê, het ons nie te duur betaal nie en dis maar wat mens kan verwag vir die hoeveelheid geld betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leylani G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leylani G

Lieflik en baie gerieflik.

Die ontvangs is wonderlik en mens voel dadelik tuis. Die ligging is perfek en die plek was skoon en baie gerieflik! Sal dit vir seker aanbeveel vir almal. Ons het baie lekker gebly! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenster-gehalte.

Oorspronklike foto's is nie meer die werklike uitbeelding van die eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer en badkamer, gerieflik geleë naby die stap/drafpaadjie om die lagoon.

Agter die hek is daar 'n paar eenhede/kamers. Ons kamer was netjies en die badkamer was veral modern en netjies, tot met verwarmer handdoekrelings. Die kamer is groot met 'n kombuisgedeelte. Die binneshuise swembad was egter nie soos op die foto nie, dit was groenerig en mens kon nie daar swem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf by Meransha Self-Catering, Walvisbaai

Wonderlike verblyf met baie vriendelike personeel, heerlike beddens en 'n wonderlike stort! Alles wat 'n mens nodig het teen baie billike tariewe! Sal dit met vertroue aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Naby genoeg aan die lagoon om te loop as jy dit so verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KR Thomas-straat 22, Lagoon, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlNjNlYzY0LTRiZDItNDIzNC1hMjQ5LTZkZGIyZGEwMTVlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 22 KR Thomas Street Lagoon 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.959566711923 14.487778169311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem