Merci Dieu

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Merci Dieu het slaapplek vir 12 tot 14 gaste en 'n uitsig oor 4 damme en die Karkloofberge.

Die huis het 6 slaapkamers wat 3 badkamers deel. 1 van die kamers het 'n koninggrootte-bed, 2 kamers het 2 enkelbeddens en 2 ander kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die sesde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed.

Die groot kombuis het 'n yskas, mikrogolf en 'n gasstoof en gaste kan in een van die sitareas ontspan waarvan een 'n pooltafel, TV en 'n DVD-speler het. Gaste moet asseblief hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die huis het 'n ingeboude houtskool- en gasbraai. Die veranda het 'n noord-aansig, 'n uitsig oor die swembad en 'n eetarea.

Gaste het toegang tot die swembad met 'n veiligheidsnet, 'n trampolien en 'n tennisbaan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Merci Dieu sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Merci Dieu gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 440 per nag (vir 14 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false