Meridean Villa No. 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meridean Villa No. 1 is 'n selfsorgdorpshuis met slaapplek vir 6 gaste in Ramsgate.

Die dorpshuis het 'n privaat ingang en het 3 kamers wat die 2 badkamers deel. 1 van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n eetkamertafel. Daar is ook 'n wasmasjien wat gaste kan gebruik. Die sitkamer het 'n TV met Compact DStv.

Dié vertrek en die slaapkamer lei na 'n agtertuin met 'n stoep en braaigeriewe. Die perseel is omhein en het 'n alarmstelsel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Meridean Villa No. 1 is stapafstand van 'n winkelsentrum af en is net 1 km van Ramsgate se hoofstrand af.

Slaapplek

'n Bespreking by Meridean Villa No. 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meridean Villa No. 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false