Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merindol Manor

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Merindol Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrew B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old world luxury.

From entering the premises everything was wonderful. Vincent was a fantastic host, very friendly and helpful without being overbearing. Our room was extremely comfortable and restful and the bathroom was spectacular. Breakfast was essentially a three-course meal, cooked to perfection. The only problem was we stayed just one night! Load-shedding is also not an issue as backup systems have been invested in heavily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thanks a lot Andrew for your review.

Merindol Manor
Pieter F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste verblyf ooit!

Die ouwêreldse sjarme van hierdie uitstekend toegeruste gastehuis is die beste wat ek al ooit beleef het. En toe die eienaar uitvind dis 'n huweliksherdenking, was daar 'n gratis sjampanje as geskenk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliantly relaxing. Home from home.

Vincent was the perfect host and nothing was too much trouble. Tranquil and relaxing. It felt like we were part of the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met vriende

Wonderlike plek en gasheer.

Rus vir jou siel - pragtige plek en baie goed geleë om die omgewing te ervaar. Vincent is 'n baie aangename gasheer en ons verblyf net nog beter gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Baie dankie Jan.

Merindol Manor
Calla M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid en karaktervolle gastehuis

Ons tydjie by Merindol was perfek. Vincent en sy span laat mens tuis voel en die gastehuis is stylvol en karaktervol. Dis naby genoeg aan Riebeek Kasteel maar ook net buite die dorp so dit het 'n baie rustige gevoel. Vincent gaan uit sy pad om mens gemaklik te maak en welkom te laat voel. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne R
Saam met vriende

Value for money, charming hostess and a delicious breakfast with homemade bread and jams.

A comfortable, gracious guesthouse, each bedroom with its own theme and filled with beautiful furniture. Comfortable bed. Our hostess is charming and made our stay special. The garden is beautiful and tranquil. A perfect place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barrie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met uitstaande ontbyt en gasvryheid

Ek sal dit graag aan enigeen wat rustige tydjie in pragtige omgewing wil spandeer, aanbeveel. Die gasvrou het ons ook baie beindruk met haar stylvolle aanbieding en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, aangename gasvrou.

Besonderse landgoed, reuse ou huis wat baie mooi reggemaak is en goed versorg word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Baie dankie, Gerrie.

Merindol Manor
Paulette D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette D
Saam met vriende

Much more than expected.

Lovely place to stay. Great hospitality and the breakfast was the best I've had in years. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie meer as verwag.

'n Lieflike plek om te bly. Great gasvryheid en die ontbyt was die beste wat ek in jare gehad het. Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thanks Paulette for your review.
Vincent

Merindol Manor
Tienie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie S
Gesin met klein kinders

Great hosts and charming old world living. We felt spoilt!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thanks a lot, Tienie.

Merindol Manor
Matthew D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really lovely people in great setting with personable service.

We really enjoyed the warmth and breakfast given to us at Merindol Manor. It was a pleasant surprise considering the price and availability.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thanks a lot, Matthew for your nice review.

Merindol Manor
Madelein K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Gesin met tieners

'n Lieflike ou huis met grasie en warmte.

Goed toegerus met ou-wêreldse sjarme en die heerlike bederfies van die moderne era. 'n Absolute aanwins vir hierdie dorp. 'n Huis wat mens onmiddellik terugneem na 'n vorige era met 'n tuin wat in absolute harmonie met die ou styl, jou verblyf verryk en verwarm. Kamer is ruim en die badkamer is smaakvol en besonder. Hierdie bestemming word hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Baie dankie!

Merindol Manor
Johann H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons was baie tevrede met die verblyf en die vriendelike diens. Dit het aan ons verwagtinge voldoen en ons kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Baie dankie!

Merindol Manor
Marizanne P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik. En hulle is baie vriendelik en gasvry. Ons gaan definitief weer terug!

Ons het 'n ongelooflike naweek by Merindol Manor gehad. Elke eenheid is netjies en uniek. Merindol Manor bied sielsrus en vriendelikheid aan wat die hele omgewing reflekteer. Ek gaan definitief terug daarnatoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-hendrik D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf.

Ons het baie lekker geslaap, 'n heerlike draai by die swembad gemaak in die hitte en heerlik geëet voor ons uitgeboek het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie goeie diens.

Baie goeie terugvoering oor verblyf tyd. Mooi rustig. Regtig 'n plesier om daar te bly met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, groot kamer met baie gasvryheid.

Ons verblyf was heerlik met baie aangename mense, kamer lekker ruim. Ek sou wit beddegoed verkies het vir 'n gastehuis. Ontbyt was bo verwagting heerlik en vars voorberei met varsgebakte brood en spesiale kaas, asook 'n warm ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Baie dankie.

Merindol Manor
Robert S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

To be recommended.

Beautiful guest house. Wonderful breakfast with special Belgian goodies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P
Saam met vriende

Extraordinary hospitality, comfortable, so French! Gourmet breakfast. Going back soon for a break away again.

Nath and Vincent were exemplary hosts, we left as friends, will be back again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thank you very much, Colleen.

Merindol Manor
Etiennette S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etiennette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke!

Merindol Manor het al ons verwagtinge oortref: die kaasfondue, die pragtige huis en tuin, die heerlike ontbyt, om nie eers te praat van die eienaars se gasvryheid en moeite nie. Ons sal beslis weer hier inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thank you so much, Etiennette.

Merindol Manor
Etienne J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Akkommodasie van hoogstaande gehalte, mens word op die hande gedra. Baie vriendelike en professionele diens. Die atmosfeer en omgewing skep net rustigheid en ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thank you very much, we really enjoyed meeting you.

Merindol Manor
Linette H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gastehuis eienaars.

Netjiese gastehuis en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L'may V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L'may V
Gesin met klein kinders

'n Uitsonderlike en baie unieke, pragtige opgeknapte huis.

Die gashere het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer met klein kinders op baie kort kennisgewing. Hulle was vriendelik en baie behulpsaam. Belgiese ontbytbroodjies word elke oggend vars gebak, alles is met fyn detail beplan. Ons het heerlik gebly in hierdie statige ou huis wat ongelooflik mooi opgeknap is. Die tuine is uitsonderlik pragtig, met baie detail en laventel en vrugteboord geure wat jou omring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, die kamers was skoon en netjies.

Ons her baie welkom gevoel en die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house and even nicer proprietors. True gem!

Beautiful house, well maintained, gem, nice owners. Good experience overall!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merindol Manor se terugvoer

Thanks very much. It was a real pleasure to meet you.

Merindol Manor
Lynette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike nag in Merindol Manor, Riebeeck Wes gehad en sal dit vir seker aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly in Riebeeck Wes. Merindol Manor was 'n heerlike gastehuis - die gasvryheid was uitstekend, die ontbyt was ongelooflik lekker, die kamer was uiters gemaklik en die gastehuis met sy tuine is pragtig pragtig pragtig! Ons kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fe36881eeb236e846777190527fd28c0eacea3dabafc72e7fb18dc41ac6e031592b0eed9d83560e7d5e637738bfac85974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 40 Church Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.354106603976 18.869416609787