Merino Inn Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Merino Inn Hotel is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reisigers. Die hotel is gerieflik naby die N1 geleë en daar is verskillende verblyf-opsies wat in ieder en elk se smaak sal val.

Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Al die slaapkamers beskik oor dubbelbeddens of 'n kombinasie tussen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamers het ook en suite-badkamers.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer of in die groot tuin met 'n swembad ontspan. Daar is veilige parkeerplek voor elke kamer beskikbaar. Die restaurant op die perseel is bekend vir uitstekende à la carte-disse en buffet-aandetes. Die restaurant bied 'n groot verskeidenheid wynsoorte en hulle spesialiteitsgereg is Karoolam met vars groente.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Merino Inn Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false