LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Merlot Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Merlot Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoriastraat 7, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Merlot Manor Guesthouse is in 2015 opgeknap en is nou 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Robertson naby al die geriewe, maar tog in 'n stil keeromstraat sodat gaste die rus en vrede kan geniet wat die platteland bied.

Hierdie gastehuis het 8 en suite-dubbelkamers, waarvan een kamer 2 ekstra lang driekwartbeddens en die ander 7 kamers elkeen 'n ekstra lang koningingrootte-bed het. Ander geriewe in die kamers sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaiers, lugversorging en toiletware insluit. Vier van die kamers is op die eerste verdieping en bied pragtige uitsigte op die berge.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuin ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Merlot Manor Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Victoriastraat 7, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merlot Manor Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoriastraat 7, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNWU3MDQxLTM5ODQtNDZjYi1hNmNjLTFmZWViYmFmMzA0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 7 Victoria Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.809086083187 19.882246381615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!