Mermaids Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mermaids Haven is 'n gastehuis in die kusdorpie Saldanha aan die Weskus. Dit is ideaal vir gesinsvakansies, reünies, sakegeleenthede en kontrakwerkers.

Mermaids Haven bied verskeie selfsorg- en gastehuis-opsies. Die hoofhuis het 6 slaapkamers en 4 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n kroeg, 'n eetkamer en 'n leefkamer. Daar is ook 'n drieslaapkamerhuis wat volledig toegerus is en 3 selfsorgwoonstelle op die perseel.

Veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe word voorsien. 'n Wasgoeddiens en ontbyt kan op versoek gereël word teen 'n addisionele koste. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is volledige DStv-kanale en WiFi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mermaids Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false