George Suid Akkommodasie by Merriman24 | LekkeSlaap
+7
+7

Merriman24

  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Merriman Straat, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Merriman24 bied gerieflike, basiese selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-tuinkothuis in 'n stil straat in die woonbuurt George-Suid in George. Dit is naby George Sentraal en die George Hospitaal geleë.

Die kothuis het sy eie ingang en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Daar is 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Merriman24 is net 10 minute vanaf George Lughawe. George is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete en alles wat dit bied kan verken. Knysna, Wildernis, Sedgefield, Brenton-on-Sea en Mosselbaai is alles minder as 'n uur se ry van George af.

Slaapplek

’n Bespreking by Merriman24 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Merriman24
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 24 Merriman Straat, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merriman24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

George Suid Wes-Kaap
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Merriman Straat, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMThmZTA1LTc1NmEtNGJlYy04MDNlLTE4NTRjOGNmNmY5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 4.8 24 Merriman Street George South 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.973777307945 22.457940440475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za