Merville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Merville is in Hartenbos geleë en dis net 3 km vanaf Hartenbos se strand en Hartenbos ATKV-vakansieoord.

Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping met 15 trappe na die woonstel en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea.

Doendinge sluit visvang, bootvaarte, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in. Die ATKV-vakansieoord bied 'n verhitte swembad, mini-gholfbaan, tennisbane en rolbalbaan. Vierwielmotorfietsry deur 'n fynbosvallei kan by Nyaru Wild-lodge aangepak word wat net 14 km ver is.

Slaapplek

'n Bespreking by Merville sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Merville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false