Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merwe's Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Merwe's Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maryka O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka O
Enkelreisiger

Ek is baie tevrede.

Sal weer bespreek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, spasie, net waarvan ons hou.

Ons het die verblyf geniet. Die foto hieronder lyk nie soos die eenheid waar ons gebly het nie, maar ons hou van die eenheid waarin ons gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon geriewe, sentraal geleë.

Dit was net baie raserig. ’n Groep skoolkinders het ook oorgeslaap en was baie luidrugtig. Nie veel geslaap deur die nag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charise C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charise C
Enkelreisiger

No value for money.

Room was super small. Looks like it was a big room previously that is now sub-divided into a lot of smaller "units". The room is connected to other "units" by doors on both sides which are blocked by cupboards. I could hear everything that the guests in the "units" next to mine were doing and saying. Guests parked in front of the sliding door and could see right into the room since curtains are see-through, especially with the car lights on. Not a good idea if you need a good night's rest. The room and shower were clean though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J
Enkelreisiger

Die plek is gerieflik en baie netjies.

Die WiFi is baie swak en dit is baie duur om wasgoed te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanzyl C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanzyl C
Enkelreisiger

Ruim, skoon kamer en waarde vir geld. Vriendelike Elna het 'n paar fotostate gemaak en dokumente geprint vir 'n fooi.

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie dankie. Merwe's Inn word definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker plek. Baie netjies.Baie gasvry. Moet net nie wasgoed laat was, baie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S
Besigheidsreis

Vriendelike mense, netjies, bekostigbaar!

Perfekte oornagplek wanneer jy Windhoek besoek. Baie vriendelike mense, lekker ruim en netjiese eenhede, ook lekker stil en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandy G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy G

Dit was aangenaam en alles wat mens nodig het. Skoon en netjies en alles werk.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Enkelreisiger

Netjies, word daagliks skoongemaak, goeie matras en bed, stil buurt.

Merwe's Inn het aan al my verwagtinge voldoen. Beslis waarde vir geld. Netjies en skoon. Aangenaam. Die enigste negatief was die lawaaierige elektriese hek wat my soms vroeg soggens wakker geraas het as daar ander gaste was wat vroeg vertrek het. Dit behoort net met die paar kamers naaste aan die hek 'n probleem te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Merwe's Inn se terugvoer

Baie dankie Pieter.
Dit was baie lekker om jou by ons te akkommodeer.
Dankie vir jou besigheid,
Elna

Merwe's Inn
Nicolette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, gerieflik.

Ordentlike oornagverblyf vir gesin met kinders. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gemaklike, gerieflike verblyf in rustige omgewing by vriendelike mense. Dankie.

Baie lekker geslaap met motor reg voor die deur. Kon ook gerieflik kom en gaan sonder sukkel met sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M
Enkelreisiger

Baie lekker en gemaklik.

Ek het klaar weer bespreek vir Janaurie 2019.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Besigheidsreis

Mooi skoon en veilig.

Mooi skoon en veilig, sal weer daar gaan bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus L

Gerieflik en voldoende.

Ons was haastig op pad terug SA toe en die akkommodasie was voldoende om ons onmiddellike behoeftes te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Aswegen-straat 4, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2k6yu3H9WpiWYp3pRhIJEqnKVRKxECuLq7vsGfkCZPnqRzIzI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Van Aswegen Street Pionierspark 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.594311 17.069728