Met ys ja

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Met ys ja is 'n knus plaashuisie met slaapplek vir 4 gaste op 'n produserende plaas in die Kamanasi- en Outeniekwaberge.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en 'n badkamer met 'n stort deel. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en 'n etenstafel toegerus.

Die huis lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omliggende area, en braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Let asseblief dat die huis via 'n grondpad bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum.

Die area bied 'n verskeidenheid doendinge, soos stap- en voetslaanroetes, 4x4-roetes en verskeie wynplase om te besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Met ys ja sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Met Ys Ja gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false