MetDieKliniek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

MetDieKliniek is 'n lieflike vakansiehuis in Struisbaai. Dié gewilde vakansiedorpie spog nie net met een van die langste strande in die suidelike halfrond nie, maar ook met afgewitte vissershuisies, kleurvolle vissersbote, 'n hawe en oorgenoeg kusbekoring.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 3 slaapkamers op die boonste verdieping, waarvan een 2 stapelbeddens het en die ander twee het elkeen koningingrootte-beddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ingeboude oond, mikrogolfoond en kooktoebehore toegerus. Die huis het ook 'n TV in die sitarea, kroeg-area en braaigeriewe op die balkon.

Die hoofstrand in Struisbaai is 'n fantastiese bestemming vir watersport, soos kajakroei, bootry, branderplankry, branderry, visvang en vlieërbranderplankry, sowel as skulpe optel, al langs die strand stap en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by MetDieKliniek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na MetDieKliniek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false