Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Metsi Metsi

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Donkerpoort Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Metsi Metsi is 10 km buite Modimolle geleë en bied verblyf in ’n gastehuis met 10 slaapkamers en ’n kampeerterrein. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n wegbreek in die rustige bosveld, weg van die stad se gewoel.

Die gastehuis is ’n plaashuis, ideaal vir familie-samesyn of ’n naweekwegbreek. Dit bied verblyf in 8 slaapkamers. Daar is 4 en suite-slaapkamers wat elk ’n dubbelbed het, 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen en 2 en suite-slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elkeen. Daar is ook 2 aangrensende semi-tenteenhede wat deel van die gastehuis vorm. Hierdie 2 eenhede het elk 2 driekwartbeddens. Die gastehuis het ’n ekstra badkamer met ’n bad en toilet, asook ’n kombuis wat volledig met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus is. Verder is daar ’n leef- en eetarea en sekere DStv-kanale.

Metsi Metsi bied ’n kampeerterrein vir tot 4 gaste per kampeerplek. Dié kampeerterrein bied staanplekke waar gaste kan kamp met hul eie tente of karavane. Daar is 'n kragpunt, sowel as 'n waterpunt by elke staanplek. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusies.

Die venue is geskik vir funksies soos troues, met plek vir minimum 80 gaste en maksimum 180 gaste met oorgenoeg veilige parkeerplek en ’n lieflike uitsig van die bosveld. Daar is aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry, visvang en voëlkyk, of gaste kan met ’n skemerkelkie ontspan terwyl hulle ’n prentjiemooi sonsondergang geniet.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Metsi Metsi
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Langs die R33, Donkerpoort Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Metsi Metsi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Donkerpoort Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dD30xZxWWfcdFAM7ATgpiVk5mC9Vft9lwljybdePId00MoHZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Off the R33 Farm Donkerpoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.64463688204 28.336971898148