LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meyers Corner | LekkeSlaap
+17

Meyers Corner

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 1, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Meyers Corner is ‘n bekoorlike vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete. Dié dorpie bied ‘n luisterryke groen landskap wat ‘n kontras met die see, rivier en strandmeer vorm.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die ander kamers het dubbelbeddens. Daar is ook ‘n slaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het ‘n instapstort en die tweede badkamer het ‘n bad.

Die kombuis is volledig toegerus en daar is 2 leefareas. Die sitarea het ‘n TV met DStv, ‘n kaggel en eksklusiewe toegang tot die swembad.

Knysna voetslaanroetes, strande, gholfbane en winkelsentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Meyers Corner sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Meyers Corner
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Boekenhoutstraat 1, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meyers Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 1, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuLbEGuuSlvJhYzgKEhuXV3RiBAf9tdsMM8V3DJbqYbNGAAcvuR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 1 Boekenhout Street Old Place 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.037744001417 23.067703487033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!