Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meyer's Den

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Meyer's Den
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Almari R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almari R
Enkelreisiger

Aangename netjiese verblyf.

Baie aangename en vriendelike gasvrou. Heerlik gebly met goeie fasiliteite beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja M
Besigheidsreis

Gerieflik, gesellig, gasvryheid.

Meyer's Den bied alles wat ń mens nodig het en meer. Ek is gul ontvang en het heerlik gebly. Baie dankie vir die gasvryheid en verblyf teen ń sakpas prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Goeie middag Natasja
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Ons strewe daarna om al ons gaste gelukkig en tevrede te stel
Gods seën.
Vriendelike groete
Jayne Meyer vir Meyer's Den

Meyer's Den
Riaan K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld en netjies, dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Enkelreisiger

Fantasties!

Fantastiese plek om te bly en baie behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrina C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Het baie lekker gebly. Kon kom en gaan sonder om iemand te hinder. Was goed toegerus en baie gerieflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi, Baie dankie. Ek het juis gewonder.

Meyer's Den
Marle N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle N
Enkelreisiger

Rustige, huislike en vriendelike verblyf.

Vriendelike gashere en 'n rustige, aangename en huislike verblyf. Baie netjiese kamer en 'n alles-wat-mens-nodig-het algemene kombuis en eetkamer-area. Ligging en algemene veiligheid is goed. Opsionele aandetes heerlik en liplekker tuisgemaak. Word sterk aanbeveel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies, maar voldoen aan minimum vereistes.

Basiese benodigdhede. Wel 'n paar probleme wat ons nie werklik gepla het nie. TV het nie gewerk nie. Verwarmer het nie gewerk nie. 'n Lig aan elke kant van die bed sal baie help. Wel sentraal geleë as mens daar rond wil kyk. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal weer daar oornag mits die paar klein punte hierbo aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi. Verskriklik jammer oor goed wat nie gewerk het nie. Ons sal dit herstel. Ek vra altyd gaste moet my se as iets pla, per sms. Jammer.

Meyer's Den
Calvyn G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvyn G
Enkelreisiger

Waarde vir jou geld.

Ek gaan weer die plek bespreek. Was so gou om te bespreek en die eienaar was baie hulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie dankie. Ons het heerlik gekuier en geslaap by julle. Sal weer kontak vir volgende geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi Pieter. Dit was lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir die kompliment

Meyer's Den
Francois D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Pragtige huis en kamer. Groot bed met goeie linne.

Rustig. Lekker oorgebly. Goeie gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Combrinck L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Goedkoop, gemaklik en puik kliëntediens.

Ons is baie vriendelik ontvang en selfs met die waterprobleem in die Kaap het hul uit hul pad uit gegaan om dit gemaklik te maak vir ons. Was selfs bereid dat ons eers laat inklok. Kamer is basies maar goeie waarde vir geld. As jy nie 'n probleem het om 'n badkamer te deel is die perfek vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi, Baie dankie. ns probeer hard om alle gaste tevrede te stel.

Meyer's Den
Janine L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Enkelreisiger

Spacious and friendly.

Caring and helpful. Was able to come and go with no fuss. Suited me perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi Janine.
Thank you, it was nice to meet you. You were also very friendly and a perfect guest to have.

Meyer's Den
Anne-marie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel baie netjies is die TV in die kamer 'n baie ou TV wat op 'n bankie staan wat baie laag is. Die bedlampies het nie gewerk nie.

Die TV-kanale is beperk tot slegs SABC-kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Goeie more. Dit is jammer dat u nie onmiddellik onder my aandag gebring het dat u ontevrede was nie. Die televisie se staander het ongelukkig uit die muur gebreek en kon nie betyds vervang word nie. Die dekodeerder is 'n ovhd en het films, tv 1, 2, 3 en Etv asook sport en kinder programme op. Die tv in die sitkamer het DStv programme. Ek spreek alle klagtes aan en hoop nie u verblyf was versuur nie.

Meyer's Den
Michael B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Enkelreisiger

Value for money.

Meyer's Den is good value for money in a good location. My hosts, Eslin and Jane Meyer are friendly and helpful. I was there for a one night stop at the end of a 2 week holiday before driving home to PE.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Meyer's Den bied goeie waarde vir geld en die ligging is ook goed. Eslin en Jane Meyer is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was daar vir 'n een nag stop gedurende 'n 2 week vakansie voor ek teruggery het PE toe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi, thank you for the nice review. We are always trying to improve on our service. You were also the perfect guest to have, warm and friendly.

Meyer's Den
Joan E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly baie dankie.

Die vriendelike gasvrou het ons sommer deel van die familie laat voel. Ons sal verseker weer Meyer’s Den besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi, baie dankie. Ons probeer ons bes om ons gaste te laat tuis voel.

Meyer's Den
Thandolwethu N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandolwethu N
Saam met vriende

Great location not far from the stores.

It's a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi Thandolwethu,
Thank you for the rating. We always appreciate comments, so that we can improve our service.

Meyer's Den
Carmen O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen O
Besigheidsreis

Gemaklik

Ek het hierdie verblyf gekies vir twee van ons werkers. Omdat hulle weg van die huis af is wou ek hê hulle moet nogsteeds voel asof hulle by die huis is. Hulle is gelukkig en veilig en dit is naby die werk en ook al die winkels. Baie gemaklik vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavinia B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavinia B
Saam met vriende

Die gesin was uiters gaaf en het ons onmiddellik tuis laat voel.

Die huis was groot genoeg om baie mense te akkommodeer. Die gesin was baie gaaf en alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit huis is baie skoon en netjies. Dit was 'n plesier om daar te bly, want on het tuis gevoel. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esna S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna S
Enkelreisiger

Aangename gasheer en -vrou.

Goeie ligging sentraal Somerset-Wes. Lekker geslaap en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Enkelreisiger

Gerieflik, maklik om te kry.

Dit is naby die R44 en die N2, maklik om te kry. Mense is baie vriendelik. Dis gerieflik met die remote vir die hek om te kan in en uit gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Beste Jackie,

Dankie vir die resensie. Jammer dat ons nie tuis was toe jy weg is nie. Ons sal werk aan ons diens om dit by 5 sterre te kry.

Meyer's Den
Annarika H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarika H

"Home" away from own home.

We felt as though we were visiting very close relatives. Wonderful and very friendly hosts, absolutely going out of their way to make the stay as pleasant as possible. Perfect location, quiet and we felt very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Thank you very much for the kind words. We will improve every day. Your family were so kind and friendly, it made our hosting easy.

Meyer's Den
Elsa L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa L
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid.

Dit was 'n groot plesier en voorreg om sulke gasvry en behulpsame eienaars te kon ontmoet. Die kamers is gerieflik met baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Hi, baie dankie Elsa en Ronel. Ons is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons het julle behandel net soos ons enige ander gas sal behandel, met so 'n ekstra bietjie liefde by. Julle was uitstekende gaste en alles het so prentjie mooi uitgewerk. Die tydjie was net te kort.

Meyer's Den
Johann L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Enkelreisiger

Beste diens ooit wat 'n gas van sy gasheer kan ontvang. Enslin is 'n ware heer en staatmaker.

Ek het baie lekker gebly en sal Meyer's Den altyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient.

Very accommodating. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyer's Den se terugvoer

Thank you for the review. Although there was very little communication, I am glad that you enjoyed your stay with us.

Meyer's Den
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODcyNmIyLTRiNWMtNDVmZC1hYTRjLWViMWFmMzJhNTU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 8 Palomino Street Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.067788871991 18.828288076057