Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meyer's Den

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meyer's Den is in Somerset-Wes, 40 km vanaf Kaapstad in die Helderberg-area en bied 'n prentjiemooi omgewing, heerlike kos en wyn en opwindende bestemmings soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers in die eienaar se huis. Die kamers het ’n enkelbed of 'n dubbelbed. Sandy het 'n privaat badkamer en die ander kamer deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Meyer's Den is lekker gerieflik geleë, net 500 m van 'n winkelsentrum en die gewilde Lord Charles Hotel af.

Ons voorsien, per afspraak, vervoer van die lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Meyer's Den
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meyer's Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODcyNmIyLTRiNWMtNDVmZC1hYTRjLWViMWFmMzJhNTU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 8 Palomino Street Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.067788871991 18.828288076057