Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meyerspark Self-catering Units

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Meyerspark Self-catering Units
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deon K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K
Enkelreisiger

Vriendelike gasheer en vrou. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie M
Enkelreisiger

Baie gerieflik!

Ongelooflik gasvry. Die eenheid is netjies en baie gerieflik ingerig. Alles is daar, die gasvrou los selfs ys in die vrieskas vir gaste. Daar is soveel aandag aan die klein dingetjies gegee. Ek sal vir seker weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil omgewing.

Dis werklik aangenaam om daar te stop en jy moet hartlik ontvang. Baie netjiese plek en mense is aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Enkelreisiger

'n Buitengewone aangename ervaring!

Hierdie verblyffasiliteit is werklik bo-gemiddeld. Die woongebied is rustig en die omgewing (tuine, sypaadjies, wonings is prágtig versorg). Die fasiliteit self is al die voorgemelde plus nog baie meer! Behalwe dat dit skoon/higiënies/netjies is, is die keurige en afgeronde sorg, wat in die samestelling daarvan gedoen is, duidelik sigbaar. Dorinda is die vriendelikste en mees besorgde gasvrou, sonder dat sy inbreuk maak op gaste se privaatheid, 'n besondere vaardigheid wat mens nie aldag by sulke fasiliteite kry nie. Hierdie was 'n uitsonderlike aangename ervaring, dankie Dorinda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Gesin met klein kinders

Die mense is baie bedagsaam en hulpvaardig.

Die mense laat jou dadelik tuis voel. Seker gemaak ons is gemaklik. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Dis 'n stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspark Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Gerrit. Jou positiewe terugvoering word waardeer.

Meyerspark Self-catering Units
Martin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Besigheidsreis

Absolutely amazing facility, and the best hosts ever!

Really find this unit very well equipped, comfortable and great value for money, will certainly recommend and use in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspark Self-catering Units se terugvoer

Thank you Martin,
We appreciate your positive feedback.

Meyerspark Self-catering Units
Engela A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf in 'n stil rustige omgewing.

Gerieflike, baie skoon, netjiese, ruim woonstel met alles wat nodig is. Genoeg kragpunte, WiFi en ook voorbereid vir beurtkrag wat 'n groot pluspunt is. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspark Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Engela, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die mooi terugvoer.

Meyerspark Self-catering Units
Rowena V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rowena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was relaxing.

It was quiet and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Wat 'n ongelooflike gasvrye ontvangs en verblyf. Dorinda en Chris doen baie om mens se verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak. Naby die Wilgers hospitaal. Veilige parkeerplek. WiFi, TV en ligte is aan gedurende beurtkrag. Baie dankie, julle! Dit was soos 'n huis weg van die huis. Ons gaan vir seker weer kom oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspark Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Wilna, dit was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves, julle sal altyd welkom wees en ons sien uit na julle volgende besoek. Baie dankie dat jy die kamer so mooi netjies gelaat het, ons waardeer dit. Baie sterkte vorentoe.

Meyerspark Self-catering Units
Jane-lee Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane-lee Z
Enkelreisiger

Waarde vir geld - gasvryheid.

My man was baie tevrede met die diens en gasvryheid van die eienaars. Beslis goeie waarde vir geld. Naby Wilgers Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Skoon, wit linne en stil omgewing.

Veilige parkeerplek agter motorhek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza E
Besigheidsreis

Baie lekker gebly dit is skoon en netjies.

Dit is baie rustig en die personeel is baie vriendelik. Baie netjies, skoon. Lekker rustige omgewing. Gastehuis was voorbereid vir beurtkrag. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en sal vir seker weer by Meyerspark Self-catering Units tuisgaan.

Binne minute het die weer verander en was dit erge reën en koud in PTA. By ons aankoms het Dorinda die verwarmer aangehad wat gesorg het vir 'n heerlike, knus, warm eenheid. Alles was 100%. Ons was baie spyt dat dit slegs een aand se oorslaap was, sou graag langer wou bly. Volgende keer vir seker langer. Dorinda is 'n gasvrou 1000 en sal uit haar pad uit gaan om te help. Baie baie mooi eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H
Enkelreisiger

'n Klein oase.

Van die intreeslag laat Dorinda jou tuis voel. Niks is te veel moeite nie. Die eenheid bied alles wat ek benodig het vir die 2 weke. Die omgewing was stil saans en het my laat veilig voel. Die geriewe was baie goeie gehalte, het heerlik geslaap en die dekor was smaakvol. Daar was 'n welkompakkie met koffie, tee en melk met lekker beskuit. Ek sal sonder skroom weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klara-lia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara-lia V

Pragtige en netjiese blyplek met die vriendelikste eienaars.

Dit was 'n voorreg om in die mooi plek te kon bly vir twee nagte. Die eenheid was netjies, skoon en stylvol. Die eienaars was baie vriendelik en het selfs vir ons 'n sak avokadopere gegee uit hulle tuin toe ons groet. Sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid. Voel soos jou tuiste weg van die huis.

Mens voel tuis met die intreeslag. Die eenheid is skoon en netjies en daar word uit die pad gegaan om jou te help met enige probleme sal beslis weer daar bly en ander mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Rustig. Gevoel soos vakansie in die stad.

Baie mooi plek. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar gekuier. Die swembad en diens was puik.

Veilige area en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Enkelreisiger

Puik diens en vriendelike gasvrou.

Goed geleë naby inkopiesentrum en hospitaal. Vriendelike diens en gasvrou is baie gaaf. Fasiliteit is ruim en voldoen aan al my behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pynlik netjies.

Dit was doodstil in die aand, nie 'n hond hoor blaf of 'n geluid nie. Dis iets wat ons nogal waardeer het. Die plekkie is pynlik netjies, skoon, privaat en baie oulik uiteen gesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erhard S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard S
Gesin met klein kinders

Baie aangename mense en skoon, netjiese plekkie.

Ek beveel hierdie plekkie beslis aan want dis skoon en netjies en die mense is ontsaglik vriendelik en behulpsaam. Die familiekamer is beslis 'n voordeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met vriende

Amazing. Baie lekker, baie dankie.

Ons het werklik ons slaap plekkies verskriklik baie geniet, en dit was verskriklik gerieflik. Ek sal Meyerspark vir enige iemand voorstel. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carien D

Ons het die verblyf geniet. Dankie.

Die eenheid is goed toegerus. Dorinda en Chris is baie behulpsaam en het vir ons 'n wingback chair ingesit vir my pa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil K
Saam met vriende

Awesome

Lekker skoon verblyf met die vriendelikste mense ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle M
Enkelreisiger

Amazing! Home away from home.

Dorinda is the most kind hostess ever. The room was beautiful, the garden absolutely stunning. It's conveniently situated for ease to get around Pretoria. A place close to my heart now. "Dream until your dreams come true".

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik! 'n Tuiste weg van jou huis.

Dorinda is die gaafste gasvrou ooit. Die kamer was pragtig en die tuin absoluut asemrowend. Gerieflik geleë dat mens maklik by al die plekke in Pretoria kan uitkom. Die plekkie het diep in my hart gekruip. "Droom totdat jou drome waar word."

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspark Self-catering Units se terugvoer

Dear Kim,

Thank you for your beautiful review, it is much appreciated.

Hope you have a splendid day!

Meyerspark Self-catering Units
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carinusstraat 223, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA820d4394e2c0ae411aace5f281bd26cd1a6c1de0ced6bb67256aa49da84beb7e36e24d5ade32f4f58bdf7698bb30d6e373d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 223 Carinus Street Meyerspark 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.743163 28.316641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem