MG103 Ballito Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 12 Des 2019.

Beskrywing

MG103 Ballito Manor is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in die veilige Ballito Manor-kompleks in Ballito geleë is. Dit is net 1 minuut se stap van die strand af en na aan verskeie winkelsentrums en restaurante.

Dié smaakvol gemeubileerde tuinwoonstel het 'n lieflike, ontspanne gevoel met sy uitsig oor die kompleks se groot swembad en pragtige, gemeenskaplike tuine. Die woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste (verkieslik insluitend kinders aangesien die derde kamer dubbelstapelbeddens het) en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en toegang tot die onderdak-patio en tuin. Die derde slaapkamer het dubbelstapelbeddens. Ons voorsien luukse katoen-perkallinne en badhanddoeke.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n yskassie, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien in. Die oopplan-eetkamer en -leefarea het toegang tot die onderdak-patio en die tuin. Die onderdak-patio lei direk na die grasperk en bied meer ruimte vir speel, ontspan of sonbaai. Daar is gemaklike sonstoele, 'n eetstel en 'n gasbraai ook beskikbaar.

Die woonstel beskik oor lugversorging en die kompleks het 'n kragopwekker in die geval van kragonderbrekings.

Slaapplek

'n Bespreking by MG103 Ballito Manor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie
  •  Videospeler

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na MG103 Ballito Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 8)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 12 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false