Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mgwalana River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Bend-wingel 293, Mgwalana, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mgwalana River Lodge bied selfsorg-eenhede in die Mgwalana-area naby aan die rivier, net 40 km van Port Alfred in die Oos-Kaap af. Die lodge is perfek vir 'n groot familie of 'n groep wat opsoek is na gerieflike akkommodasie, ver van die stad se gedruis af.

Daar is 7 slaapkamers in die huis wat oor 3 vlakke versprei is. Die slaapkamers is ruim met dubbelbeddens of enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer of deel 'n badkamer op dieselfde vlak as die kamer. Elke vlak het ook 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuis, met geriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n balkon of stoep. Gaste kan ook die kamers individueel bespreek vir groepe of paartjies.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en Mgwalana River Lodge is net 'n kort entjie se stap van die Mgwalana-rivier en die strand af, waar gaste na die voëltjies kan kyk, kanovaarte, branderplankry en verskeie ander aktiwiteite kan geniet.

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Mgwalana River Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • River Bend-wingel 293, Mgwalana, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mgwalana River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Bend-wingel 293, Mgwalana, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YzNmZjkzLTlmY2YtNGVmMy05NGU3LTUzZmM1ZTJhMzVkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 293 River Bend Crescent Mgwalana 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.408720578307 27.274142950773