Mhlangeni Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mhlangeni Lodge is hoog teen die oewer van die Mhlangarivier in St Michael's on Sea geleë, net 1 km vanaf die St Michael's on Sea-swemstrand en 2,1 km van Shelly Centre af. Hier kan gaste rondom die swembad ontspan, na die oorvloed voëlspesies en samango-apies in die bome kyk of op die perseel al langs die Mhlangerivier wandel.

Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers wat elkeen WiFi, 'n waaier, 'n kluis, haardroër, strykyster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Mhlangeni Lodge bied ook 'n rustige teetuin, konferensiegeriewe en kan spyseniering doen vir herdenkings, troues, verjaarsdae, kombuistees en ander funksies.

Gaste kan die omliggende dorpies soos Uvongo, Shelly Beach en Margate besoek. Die Oribi Gorge-natuurreservaat is sowat 37 km ver en daar is 'n paar gholfbane aan die Suidkus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mhlangeni Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false