Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mhlangeni Lodge

Standaardkamer 1
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke standaardkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort, of net 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie 'n kombuis is om te kook nie, en gaste kan nie vleis bring om gaar te maak nie.
Rook is binne die geboue en kamers verbode.
Geen musiekstelses binne die huis nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 (geen harde gepraat, musiek en gesing wat 'n steuring vir ander gaste kan wees nie).
Geen handdoeke, of enigiets anders mag uit die kamers verwyder word nie. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Parkeer in die aangewysde parkeervlak en nêrens anders nie.
Maaltye mag nie in die kamers geneem word nie. Maak gebruik van die eetkamer.
Niks mag verwyder of op ander plekke binne die huis geplaas word sonder toestemming nie.
Geen persone wat nie bespreek het word sonder bestuur se toestemming toegelaat nie.
Geen rommelstrooi.
Hou asb. ander gaste te alle tye in gedagte aangesien hulle dieselfde regte as jy het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer 2

  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv

Standaardkamer 3

Standaardkamer 4

Royal-suite
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Royal-suite het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en deure wat na die dek met 'n pragtige uitsig lei. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie 'n kombuis is om te kook nie, en gaste kan nie vleis bring om gaar te maak nie.
Rook is binne die geboue en kamers verbode.
Geen musiekstelses binne die huis nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 (geen harde gepraat, musiek en gesing wat 'n steuring vir ander gaste kan wees nie).
Geen handdoeke, of enigiets anders mag uit die kamers verwyder word nie. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Parkeer in die aangewysde parkeervlak en nêrens anders nie.
Maaltye mag nie in die kamers geneem word nie. Maak gebruik van die eetkamer.
Niks mag verwyder of op ander plekke binne die huis geplaas word sonder toestemming nie.
Geen persone wat nie bespreek het word sonder bestuur se toestemming toegelaat nie.
Geen rommelstrooi.
Hou asb. ander gaste te alle tye in gedagte aangesien hulle dieselfde regte as jy het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie 'n kombuis is om te kook nie, en gaste kan nie vleis bring om gaar te maak nie.
Rook is binne die geboue en kamers verbode.
Geen musiekstelses binne die huis nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 (geen harde gepraat, musiek en gesing wat 'n steuring vir ander gaste kan wees nie).
Geen handdoeke, of enigiets anders mag uit die kamers verwyder word nie. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Parkeer in die aangewysde parkeervlak en nêrens anders nie.
Maaltye mag nie in die kamers geneem word nie. Maak gebruik van die eetkamer.
Niks mag verwyder of op ander plekke binne die huis geplaas word sonder toestemming nie.
Geen persone wat nie bespreek het word sonder bestuur se toestemming toegelaat nie.
Geen rommelstrooi.
Hou asb. ander gaste te alle tye in gedagte aangesien hulle dieselfde regte as jy het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodsuite het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 2 wasbakke, en deure wat na 'n balkon met 'n pragtige uitsig lei. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie 'n kombuis is om te kook nie, en gaste kan nie vleis bring om gaar te maak nie.
Rook is binne die geboue en kamers verbode.
Geen musiekstelses binne die huis nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 (geen harde gepraat, musiek en gesing wat 'n steuring vir ander gaste kan wees nie).
Geen handdoeke, of enigiets anders mag uit die kamers verwyder word nie. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Parkeer in die aangewysde parkeervlak en nêrens anders nie.
Maaltye mag nie in die kamers geneem word nie. Maak gebruik van die eetkamer.
Niks mag verwyder of op ander plekke binne die huis geplaas word sonder toestemming nie.
Geen persone wat nie bespreek het word sonder bestuur se toestemming toegelaat nie.
Geen rommelstrooi.
Hou asb. ander gaste te alle tye in gedagte aangesien hulle dieselfde regte as jy het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoxgore-weg 2371, Uvongo, Hibiskuskus, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d1734dcff78ff1df700aa667e2dc67264b6a8c473f7de511e7e841e90b98124ffd0adc122b7e0f7a0cc6058f10921d7c51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2371 Knoxgore Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.815689618714 30.398213637434