Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mhlangeni Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Standaardkamer 1
B&B
Standaardkamer 2
B&B
Standaardkamer 3
B&B
Standaardkamer 4
B&B
Eenheid 7
B&B
Royal-suite
B&B
Wittebroodsuite
B&B
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R350 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie 'n kombuis is om te kook nie, en gaste kan nie vleis bring om gaar te maak nie.
Rook is binne die geboue en kamers verbode.
Geen musiekstelses binne die huis nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 (geen harde gepraat, musiek en gesing wat 'n steuring vir ander gaste kan wees nie).
Geen handdoeke, of enigiets anders mag uit die kamers verwyder word nie. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Parkeer in die aangewysde parkeervlak en nêrens anders nie.
Maaltye mag nie in die kamers geneem word nie. Maak gebruik van die eetkamer.
Niks mag verwyder of op ander plekke binne die huis geplaas word sonder toestemming nie.
Geen persone wat nie bespreek het word sonder bestuur se toestemming toegelaat nie.
Geen rommelstrooi.
Hou asb. ander gaste te alle tye in gedagte aangesien hulle dieselfde regte as jy het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoxgore-weg 2371, Uvongo, Hibiskuskus, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d1734dcff78ff1df700aa667e2dc67264b6a8c473f7de511e7e841e90b98124ffd0adc122b7e0f7a0cc6058f10921d7c51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2371 Knoxgore Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.815689618714 30.398213637434