Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Mi Casa
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marthie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met alles om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Die huis is sentraal geleë in 'n stil woonbuurt. Die huis was netjies en skoon. Al die vertrekke is lekker ruim met baie mooi badkamers. Die binnebraai is 'n heerlike kuierarea. Veilige parkering in die motorhuis. Hier is alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike kuier en beslis die moeite werd om weer te besoek. Baie dankie aan al julle vriendelikheid en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Marthie, vreeslik baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat julle by ons gekuier het, hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Lizel en die span

Mi Casa
Susan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese rusplek.

Baie aangename plekkie. Was vriendelik verwelkom. Mooi skoon en ruim wat toegevoeg het tot 'n 10/10 ervaring. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Hi Susan, baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit so baie.
Ons sien uit vir n volgende kuier.
Groete Lizel

Mi Casa
Wilna S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Baie dankie vir die omgee en telefoon-oproepe en dankie vir die ekstra ligte (tydens kragonderbrekings). Huis is baie gerieflik en groot, genoeg spasie vir 'n groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abram M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abram M
Saam met vriende

We had fun

We had fun and enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zamdile M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamdile M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

We had a great stay, it was home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Hi Zamdile, it was great having you as our guests. It is our pleasure to host a kind and respectful guest such as Zamdile.
We're very happy you enjoyed your stay with us

Mi Casa
Cobie G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobie G
Gesin met klein kinders

Goed geleë, skoon en rustige verblyf. Huis is lekker ingerig en daars genoeg om jou besig te hou.

Baie Dankie aan Mi Casa vir mooi bly plek wat goed ingerig is. Die kaggel is 'n wenner en die gratis hout (in die motorhuis) is 'n groot pluspunt. Die slaapgeriewe was warm, skoon en netjies. Dankie ook vir die water en melk in die yskas. Sal jul aanbeveel vir almal wat Graskop wil besoek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Hello Christo, baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons nou dat dit somer is.

Mi Casa
Lucille S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S
Gesin met tieners

'n Gesinsnaweek weg voor die skole begin

Die huis is plaaslik geleë in 'n stil woonbuurt. Die huis was netjies, skoon en goed gemeubileerd. Die slaapkamers is ruim en mooi met skoon wit beddegoed. Lekker warm komberse vir die koue. Mooi badkamers met groot warm storte. Kaggelvuur en genoeg vuurmaakhout. Heerlike binnebraai en kuierarea. Alles wat mens nodig het onder een dak. Veilige parkering in motorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Mi Casa
Monique G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Netjies en stylvol.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Hi Monique, baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Mi Casa
S R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S R
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf!

Baie om te sien in area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Mi Casa
Marilize C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Die huis is pragtig en die bed baie gemaklik. Lekker binnebraai-area en kombuis is goed toegerus. Het dit werklik baie geniet vir 'n rustige aandjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit regtig baie. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Mi Casa
Peter K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Home sweet home

Over the moon & star

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Dear Peter, Thank you for the review, it is much appreciated. I am so glad that you enjoyed your stay at us.
Warm Regards Lizel

Mi Casa
Gert G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en plek om te ontspan!

Eienaar baie vriendelik, behuplsaam en die blyplek is uitstekende waarde vir geld! Sal weer daar gaan bly as ek Graskop toe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Hannis & Adel, baie dankie vir die baie mooi resensie.
Ons hoop julle sal gou weer by ons kom kuier.

Groete,
Lizel

Mi Casa
Johan R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Modern en netjiese verblyf in Graskop.

Mi Casa Guesthouse bied baie goeie waarde vir geld. Die huis is modern en was baie netjies voorberei met ons aankoms. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons spesiale versoeke te akkommodeer. Ons sal verseker weer gebruik maak van die gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer by ons te kan ontvang.

Groete,
Lizel

Mi Casa
Thea H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis, veilig, skoon en modern met als en nog meer wat jy nodig het.

Lizel is 'n uitstekende gasvrou wat dit so gerieflik moontlik gemaak het vir ons. Mi Casa is skoon, modern, luuks en veilig. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n heerlike kuier en beslis die moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Baie dankie Thea. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Mi Casa
Seeanne R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seeanne R
Gesin met klein kinders

An excellent accomodation. 4 star.

The owners were extremely hospitable and friendly. The accommodation was neat and amazingly comfortable. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa se terugvoer

Dear Seeanne,

Thank you for the review.
We are glad that you enjoyed your stay at Mi Casa.
Warm Regards
Lizel
Mi Casa Guesthouse

Mi Casa
Vanaf
R4 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 840
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarendonstraat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaB30RfBQXm7SwXGLT9egNo3gU1uLQibITRAlM4QS0aN3Mx109X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 840 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 24 Claredon Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.930729 30.835977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem