Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Vida Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Mi Vida Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Meryl B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl B
Saam met vriende

I needed some R&R and that is exactly what I got.

Relaxing and restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike oornagplek! Veilig en netjies met alles wat nodig is. Ons sal weer kom. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Baie stil en skoon en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel na 'n lang dag.

Ongelooflik baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleen D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleen D

Die skoonste plek ooit!

Baie lekker gebly. Was bederf met koffie, tee en beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rae-ann F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae-ann F
Saam met vriende

Baie netjies plekkie, sal weer by Mi Vida Guesthouse bly as ek in daardie omgewing is.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir jul vriendelikheid en hulp! Ons het die gastehuis baie geniet!

Netjiese kamers. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam. Lekker naby winkels, eetplekke en hospitaal. Sal definitief weer by die gastehuis bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Die kamers is baie skoon en netjies. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die kamers is besonder ruim en gemaklik, met 'n silwerskoon badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nantus O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut besonders!

Besonderse vriendelike en hulpvaardige diens. Die eenheid was bo verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, en waarde vir geld.

Het 'n goeie nagrus gekry na 'n lang dag. Definitief waarde vir my geld gekry. Die badkamer is verskriklik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Hallo,
Dankie dat jul by Mi Vida gebly het. Dit was net n plesier om julle hier te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.
Esme

Mi Vida Guesthouse
Marius V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met vriende

Puik.

Esme' is tops. Goeie waarde vir geld en baie gasvry en tegemoedkomend. Lekker om in so 'n skoon plek te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Marius, dit was net n plesier om jul hier te kon huisves. Hoop ons sien jul gou weer. Esme

Mi Vida Guesthouse
Marli D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Ons is hartlik verwelkom met ons aankoms en ons kamer was sorgvuldig toegerus met alles wat ons kon nodig kry, en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

What an amazing experience.

Best value for money. So clean and well organised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die gastehuis is goed geleë. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Ek is so bly jul het Mi Vida gastehuis gekies! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!!! Esme

Mi Vida Guesthouse
Koos M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie nagrus.

Mi Vida Guesthouse is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dit was net n plesier om jul hier te kon huisves. Jul was aangename gaste. Esme

Mi Vida Guesthouse
Nickie N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam en rustig gewees. Netjiese verblyf.

Baie lekker. Gasvrou was altyd beskikbaar vir raad en hulp. Het ook elke dag die beurtkragskedule met ons gedeel - voorsiening gemaak met 'n kragopwekker as daar beurtkrag was. Sal hierdie gastehuis aanbeveel as jy verblyf in Klerksdorp benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Nicky,
dankie dat jul in Mei maand hier ge-oornag het. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Mi Vida Guesthouse
Anne J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Kan die gastehuis regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Anne, Ek hoop ons sien jul weer in die toekoms. Dankie dat jul in Meimaand hier oornag het.

Mi Vida Guesthouse
Lizelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J
Besigheidsreis

Gemaklik, skoon en veilige akkommodasie in Klerksdorp.

Mi Vida bied puik akkommodasie, selfs met beurtkrag maak hulle seker hul gaste het krag. Hul kommunikasie is puik en die kontaklose in- en uitboeksisteem is maklik en gerieflik. Geen meer gesukkel met sleutels nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Lizelle,
Dis altyd n net n plesier om jou hier te laat oornag. Sien gou weer. Esme

Mi Vida Guesthouse
Hannelie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie F
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Alles was mooi en netjies.

Ons was slegs daar vir een aand. Ons het dit baie geniet. Hulle het vir ons kussings uitgesit by die braai-area vir ons gemak. Alles was netjies en het veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Hello,
Dit was heerlik om julle hier te huisves.
Hoop om jul weer hier te ontvang as jul hier verby ry.
Groetnis
Esme

Mi Vida Guesthouse
Dirk K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met vriende

Skoon, netjies.

Vriendelike mense, pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nedine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine V

Dis 'n baie oulike plek om vir 'n naweek te bly.

Ek en my seuntjie en my ouers het daar gebly. Dis 'n baie lekker plek netjies en skoon en baie rustig daar. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Stunning plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Hello Nedine, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Julle was awesome gaste. Hoop ons sien julle gou weer. Groetnis. Esme

Mi Vida Guesthouse
Anita B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Enkelreisiger

Skoon, netjies, privaat, vriendelike diens.

Die tweede keer wat ek van die gastehuis gebruik gemaak het, beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Simple and easy.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker die beste plek in 'n lang tyd.

So vriendelik ontvang. Was laat weet van loadshedding. Dit was net 'n awesome plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cezanne S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cezanne S
Saam met vriende

Dit was puik!

Met loadshedding was daar 'n kragopwekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Besigheidsreis

Calming and comfortable.

The stay was very comfortable and the services provided were of great quality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Thank you for having chosen Mi Vida Guesthouse. It was a pleasure to provide accommodation to you. You will always be welcome for another visit.

Mi Vida Guesthouse
Tielman V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman V
Besigheidsreis

Was wonderlik ontvang.

Mense was regtig gaaf en behulpsaam. Baie lekker gebly. Het egter by tye gesukkel met WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Dis net jammer dat ons via die platform moet verneem van die Wi-Fi probleem, aangesien ons in ons "Welkom-WhatsApp" tydens bespreking, en persoonlik by aankoms, u versoek het om ons dadelik in kennis te stel van enige probleme of behoeftes.
Ons is voltyds op die perseel, want ons gaste se gerief en tevredenheid is vir ons van primêre belang.
Mi Vida-groete

Mi Vida Guesthouse
Hm D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hm D
Gesin met tieners

Heerlik. Netjies en baie gasvry. Kamers en badkamer baie baie netjies.

Ek en my dogter moes 'n spesialis in Klerksdorp gaan sien en het die naweek by Mi Vida oorgebly. Was regtig 'n groot bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle die naweek by ons kom inwoon het.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê en julle is baie welkom om gou weer te kom kuier.
Mi Vida groete.

Mi Vida Guesthouse
Michelle C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag na 'n troue op die dorp. Eersteklas en baie gemaklik.

Die kamer was baie mooi en gemaklik. Die tegnologie om die hek en kamer sonder sleutels in te gaan, was ook vir my 'n plus. Ek sal beslis self weer daar oorbly en sal enige een annbeveel om ook so te doen. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons sal julle ook graag weer hier wil huisves.

Mi Vida Guesthouse
Masibonge N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masibonge N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an amazing peaceful time the place is absolutely beautiful and clean would definitely recommend.

Impressed by services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind words. It would be a pleasure for Mi Vida Guesthouse to be of service to you again in the future.

Mi Vida Guesthouse
Leandre S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S
Enkelreisiger

Baie oulik en netjies.

Mi Vida is 'n baie oulike en netjiese oornagplek. Daar is lekkerlik aan als gedink, van 'n ekstra lampie vir loadshedding tot 'n haardroër. Het heerlik daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Besigheidsreis

The room was gorgeous and had everything I needed for a safe and comfortable stay.

The area and the rooms were very safe. The room was very neat and had everything I needed. The room was gorgeous, easy to access, and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis. Het al in klomp gastehuise geslaap en die een staan bo hulle almal uit.

Netjies, gerieflik, rustig. Sal nie weer 'n ander plek gebruik as ek Klerksdorp toe gaan nie. Beveel dit aan vir elke persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies.

Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan S
Enkelreisiger

Uiters netjies. Vriendelikke diens.

Eienaar is bereid om uit haar pad te gaan vir gaste. Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jul hier kom inwoon het! Enigetyd weer welkom.
Sien uit daarna om jul weer hier te ontvang!

Mi Vida Guesthouse
Bianca B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre

Sal Mi Vida Guesthouse vir enigiemand aanbeveel. Met ons aankoms laat die nag was ons verwelkom met ‘n skoon en netjies kamer en die warm kombers wat ook aangeskakel was! Klein detail wat ‘n groot indruk maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie,
Ek hoop ek sien jul gou weer!
Baie welkom hier!

Mi Vida Guesthouse
Maryke B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik.

Ons het baie laat ingekom, daar was loadshedding, maar ons is begroet met 'n fles warm water vir koffie. Dit was baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jul hier oornag het. Die loadshedding maak dit nie maklik vir ons gaste nie. Hoop ons sien jul gou weer.

Mi Vida Guesthouse
Martin V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir 'n gimnastiek kompetisie.

Skoon, netjies en vriendelik. Beste waarde vir geld in Klerksdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jul hier by Mi Vida gewoon het.
Hoop ons sien jul gou weer.
Groetnis
Esme

Mi Vida Guesthouse
Jannette S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker by Mi Vida.

Die kamers is altyd skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek hoop jul maak weer hier n draai!

Mi Vida Guesthouse
Doreen J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie tevrede met plek. Baie gerieflik in gerig met alles wat nodig is. Ook lekker naby dokters wat my man moes besoek.

As gaste kon ons lekker privaat wees met die dat ons hek kon bel en met kode in kamer kon kom. Aanvanklik bietjie met die deur gesukkel. Ons het redelike vol program gehad en kon rustig elke dag na 5 kom ontspan sonder steuring. Nogmaals dankie Esmé.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jul hier ingewoon het. Ons deur is altyd oop as jul weer na Klerksdorp moet kom.

Mi Vida Guesthouse
Rochelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in 'n lang tyd!

Mi Vida Gastehuis sal ek vir seker kan aanbeveel! Die mooiste en skoonste gastehuis waarin ons seker die lekkerste gebly het ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie, julle is meer as welkom om weer te kom.
Dit is altyd baie kalm en rustig hier.
Groetnis
Esme

Mi Vida Guesthouse
Anita B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Enkelreisiger

Uitstekende blyplek, geriewe en veiligheid.

Goeie kommunikasie vooraf, geen onsekerheid ten opsigte van toegang tot perseel en verbyf, gerieflike toegangstelsel - kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Hallo Anita
Baie dankie dat jul Mi Vida guesthouse gekies het om te oornag. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en hoop ons sien jul gou weer.
Esme

Mi Vida Guesthouse
Martine B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Alle inligting is ontvang voor ons aankoms. Baie privaat en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dit was vir ons hier by Mi Vida Guesthouse 'n voorreg om julle te kon huisves. Kom kuier gerus gou weer.

Mi Vida Guesthouse
Jannette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely place to stay.

Really enjoyed it very much. Very clean and neat. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie dat julle by Mi Vida Guesthouse kom kuier en dit geniet het. Julle is altyd welkom vir nog besoeke.

Mi Vida Guesthouse
Lezani J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezani J
Gesin met klein kinders

Pragtige skoon, netjiese kamers. Vriendelike en behulpsame diens.

Die kamers by hierdie gastehuis was smaakvol gemeubileer en die fasiliteite was netjies, skoon. Vriendelike en behulpsame diens "goes a long" way. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jul veiliggevoel het en jul verblyf geniet het.

Ons sal enigetyd jul weer hier ontvang!

Mi Vida Guesthouse
Zandisile J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandisile J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Warm welcome and freedom of movement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Vida Guesthouse se terugvoer

Hello Zandisile, it was a pleasure having you here. Please visit us again.
Esme

Mi Vida Guesthouse
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abrahamsonlaan 14, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc959e3aef7f441771bf778d7ab7daf7f6d396e74e1415caf9582e9d979b8365dc80db60d3376474a25b3d1d0f2d4f202b97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 14 Abrahamson Avenue Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.842061894818 26.678741944057