Mia-More

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mia-More is in die rustige kusdorpie Yzerfontein geleë. Ontspan op die stoep met jou gunsteling drankie terwyl jy kyk hoe walvisse en dolfyne in die branders baljaar. Jy is omring deur fynbos met 180 grade see-uitsigte met Tafelberg in die verte en die son wat sak. Al 4 slaapkamers bied see-uitsigte met dubbel-deure wat toegang bied tot die balkon.

Besienswaardighede in die area sluit die Weskus Nasionale Park, Darling-wynroete, 16 Myl Strand, Pearl Bay Strand en Mykonos Casino in.

Die selfsorgverblyf bestaan uit 'n vierslaapkamerhuis met 2.5 badkamers, 'n groot leefarea en kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die badkamers het 'n bad en/of 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Ander geriewe sluit 'n buite/binne braai-area, internet TV, gratis WiFi, 'n DVD-speler en dubbelmotorhuis in.

Gaste kan doendinge soos swem, staproetes, fietsry, visvang, wildritte, tennis, wynproe, hengel, branderplankry, seil en waterski in die omgewing geniet.

Neem asb. kennis dat rook streng verbode is by Mia-More.

Slaapplek

'n Bespreking by Mia-More sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mia-More gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]