Polokwane Akkommodasie by Miami Lodge | LekkeSlaap
+20

Miami Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshallstraat 159, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Miami Lodge is in 'n stil gedeelte van die stad Polokwane, op die hoek van Marshall- en Compensatiestraat geleë. Die lodge is gerieflik naby die sakegebied, maar het steeds 'n rustige atmosfeer ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers.

Dis lekker verfrissend om deur die skaduryke tuin te stap, jou kop skoon te maak en te reflekteer. Die omgewing is weg van die stad se rumoer en is lekker stil. Die kamers het vir gaste, veral sakereisigers, se gerief elkeen 'n telefoon. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n verskeidenheid gratis toiletware.

Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas is beskikbaar. Ander geriewe in die kamer sluit sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n opsionele wasgoeddiens in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit.

Die ruim etniese Decor Restaurant bied ontbyt, à la carte en het 'n kroeg met 'n volledige dranklisensie. Daar is ook konferensiegeriewe vir 'n maksimum van 80 mense.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marshallstraat 159, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshallstraat 159, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1pAinKSiYajZCBohyRxRvE6DZAHMsdzV69ZO2Oca7uns95ht1Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 159 Marshall Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.91649 29.46408
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za