Mia Sunset Strand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mia's Pride is ’n ruim oornagkamer wat slaapplek aan 2 gaste in die Strand bied.

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n privaat ingang, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kinders kan op versoek geakkommodeer word en linne word voorsien.

Die kamer het 'n TV, yskas, mikrogolf en beperkte internet is beskikbaar. 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek.

Die kamer lei na 'n stoep met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Mia's Pride is 500 m van die strand af en 800 m vanaf die Strand se pawiljoen en verskeie restaurante. Die Strand bied verskeie kafees, kroeë en doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergang-bootvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, mini-gholf speel, of die Helderberg Wynroete verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mia Sunset Strand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false