Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Micarla's Bed and Breakfast

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Micarla's Bed and Breakfast
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Michelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons het baie lekker daar gebly, vriendelike personeel, hulle het vir ons seuntjie 'n matras kamer toe gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kedisaletse Molibimang P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedisaletse Molibimang P

A very nice place, situated near a complex. Quiet and clean.

You hosted my group of 25 people well. We appreciate your services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P
Enkelreisiger

Presies wat ek verwag het - gemaklik en rustig.

Alles was soos dit moes wees. Lekker skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Micarla's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Renier
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer. Dit was n plesier om jou te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Estelle

Micarla's Bed and Breakfast
Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene B
Besigheidsreis

Ja is eintlik Ja en Nee, indien jy vrou alleen reis, Nee. Ligging is goed, maar die verkeer is erg.

Ek is baie vriendelik ontvang, Op die foto's vir die kamer wat ek bespreek het, was daar 'n bad in die eenheid, daar is groot om verskoning gevra oor daar nie 'n bad in die kamer was nie, daar is geen baddens in enige van die eenhede nie. Eenheid baie beknop. Daar is wel kameras maar ek het nie heeltemal veilig gevoel nie. Geen voorsiening vir koffiegeriewe word gemaak tydens beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Besigheidsreis

Was daar vir werk en alles was goed.

Lekker gebly vir die klein rukkie wat ons daar was. Het in die omgewing gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oorslaapplek.

Danelle het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en gehelp met vrae oor eetplekke ens. Alles in werkende toestand, lekker geslaap en veilig geparkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Verblyf was aangenaam net jammer die toilet se sitplek is duidelik al 'n geruime tyd stukkend, seer as dit jou knyp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Enkelreisiger

Puik ligging.

Rustig en puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, vriendelike personeel en uitstekende ligging.

"Home away from home" rustigheid en duiwe wat jou soggens groet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Micarla's Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Eleanor,
Thank you for the review it was a pleasure to have such pleasant guests like you guys.
Regards,
Estelle

Micarla's Bed and Breakfast
Christy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christy S
Enkelreisiger

Quiet and neat.

We had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kingsley E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kingsley E
Enkelreisiger

Gerieflik.

Maklik om te kry. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Lekker gebly, dankie.

Vriendelik, gaaf. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt, meer as genoeg! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xoliswa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Xoliswa L
Saam met vriende

Great one.

Awesome place with friendly staff. Admin very friendly and loving very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maleen D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleen D
Gesin met tieners

Weereens het ons so tuis gevoel, soos visse in die water!

Estelle laat ons elke keer soos familie voel as ons daar kom oorslaap. Alles is super netjies en skoon. Selfs ekstra ligte vir wanneer daar loadshedding is! Die ligging is perfek vir oornagverblyf vanaf die Kaap na die Krugerwildtuin. Net van die N1 af met veilige parkering en net oorkant die inkopiesentrum! Ek sal Micarla's met die grootste liefde vir enige iemand aanbeveel! Sien julle volgende jaar weer. Dankie vir uitstekende en vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie K
Gesin met klein kinders

Skoon, gerieflike oornagplek.

Kamer was skoon. Geen probleme ondervind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight in Kroonstad.

The room is comfortable with all that you need to overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang, heerlik gebly.

Die beddens het goed geslaap. Die kamers was netjies en modern ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maleen D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleen D
Gesin met tieners

Ongelooflik vriendelik ontvang, rustige, veilige omgewing.

Micarla's bied al die geriewe vir 'n moeë reisiger en die feit dat dit net van die N1 af is, maak dit soveel meer van 'n plesier om hier te bly. Die kamers is baie netjies en skoon met lugversorging vir wanneer nodig. Gemaklike beddens en vars skoon beddegoed belowe 'n heerlike nagrus! Micarla's is vir seker op ons aanbevelings lys vir enige iemand wat vra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel S
Besigheidsreis

Our supervisor and staff really enjoyed their stay in Micarla's Bed and Breakfast

Very friendly staff and clean, safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marais C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais C
Besigheidsreis

Lekker, kommervry.

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Beslis moeite werd vir oorslaap. Rustig en klein "mall" met alles binne loopafstand van B&B. Definitief 'n weerbesoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles H
Enkelreisiger

Uitstekend geleë, netjiese, skoon fasiliteit.

Ek het vroegaand arriveer, en moes weer volgende oggend vroeg vertrek, beperkte blootstelling dus, uitstekende fasiliteit het perfek aan my behoefte voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste S
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay, but could add a few small extras to make it feel more worth the money spent.

We had a pleasant stay, but there was no hairdryer as initially indicated. This is a lovely guest house with very helpful, friendly service, but we feel it is a bit overpriced. Perhaps you can offer clients rusks or some other small extra to make it feel more worth the money spent. Despite it being a bit overpriced, we would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste S
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay, but a few small extra's would make it feel more worth the money spent.

We had a pleasant stay, but there was no hairdryer as initially indicated. This is a lovely guest house with very helpful, friendly service, but we feel it is a bit overpriced, perhaps they can offer clients rusks or some other small extra to make it feel more worth the money spent. Despite it being a bit overpriced, we would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike E
Besigheidsreis

Dis veronderstel om 'n B&B te wees, maar hulle bedien geen ontbyt.

Dis langs 'n besige pad met swaar vragmotors. Die diens van die personeel is nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drik L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Drik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie weer hier bly nie en kan dit nie aanbeveel nie.

Die ontvangs was swak en die dame kon nie gou genoeg wegkom nie. Sy het ons ook nie al die inligting gegee nie. Sy kon ons nie eers 'n goeie eetplek aanbeveel nie. Die instandhouding van die eenheid binne sowel as die geboue op die perseel is swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richars S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richars S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voortreflik.

Baie goeie diens en sal dit vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was vir 'n troue in Kroonstad and het lekker net oorgeslaap by Micarla's, dit was netjies skoon en personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Het baie lekker gebly. Die bestuur het uit hul pad gegaan om ons behoeftes te akkommodeer. Ons het sommer baie tuis gevoel en sal beslis weer daar bly indien ons weer in die omgewing moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie netjiese, vriendelike en gerieflike kamers.

Ek sal Micarla's aanbeveel vir enige iemand wat hou van 'n netjiese, skoon, gerieflike en vriendelike diens. Die diens was baie goed en die kamers baie gerieflik, netjies en mooi nuut. Die gasvryheid was baie goed en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf vir een of twee nagte.

Sentraal geleë, netjies en die lugversorging was heerlik op 'n baie warm dag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna L

Het baie lekker geslaap.

Ons sal beslis weer by Micarla's oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzelle C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle C
Besigheidsreis

Uitstekend!

Flinke diens, baie dankie. Mooi, skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 7, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1102ed2b6a125821d73f5a67354d2c0c55e18e9e7805c098a43ebbd640af91ece006eaa38d94df002819e946545b0c1b493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Sarel Cilliers Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.675993787512 27.240031957626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem