Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Micasa Sucasa

Micasa Sucasa
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel, Micasa Sucasa, het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met vol DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n kroeg. 'n Braai is op die stoep beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike waskamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Klein, goed opgeleide hondjies is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dik-dik-singel 47, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw5i72LBCjOLJBcqnGgPc5CIiVeblCN90OGPrHXYdtp0iy7nyAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 47 Dik-dik Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075801314951 22.163701281906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem