Michelle Corporate Accommodation & Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Michelle Corporate Accommodation & Guest Lodge bied puik verblyf in Randhart, Alberton. Dit is ideaal vir sakereisigers en diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Ons het 16 privaat kamers. Elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer in die kamer met 'n stort, wasbak en toilet. Al die kamers is ook toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, TV's met sekere DStv-kanale, en WiFi.

Die lodge het 'n ruim eetarea waar ontbyt, middag- en aandetes teen ekstra kostes genuttig kan word.

Michelle Corporate Accommodation & Guest Lodge is naby talle restaurante en dit is ook maklik om die hoofweë van hier af te bereik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Michelle Corporate Accommodation & Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za