Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelburg Country Club

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

JOHAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Middelburg Country Club
Netheid
3.7/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Walter S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Walter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar van die meubels is afgeleef.

Sleutel in deurslot gee probleme. Geen sleutel vir muurkluis. Van die ligte in kamer het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desere L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Desere L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie meer die plek wat dit was nie, kort 'n "face lift".

Ons het bespreek en 'n deposito betaal, tog het hulle nie geweet ons kom nie. Die plek kom verwaarloos voor. Dit was skoon, maar oud. Ek was teleurgesteld in wat ek gekry het. Die kos by die restaurant was baie swak en nie aan te beveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras en waarde vir geld.

Die verblyf is netjies, skoon en gemaklik in 'n veilige en rustige omgewing. Die feit dat jy op die gholfbaan bly en toegang tot die klubgeriewe het maak dit 'n uitstekende wegbreekgeleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R984
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R984
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R984
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eufees-straat 74, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZjRjMDk4LTM2NzUtNDFiNS1iM2E2LTc5YTc1ZmExMmZiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R984 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 74 Eufees Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776104011434 29.444660312195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem