Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middeldam Plaashuis

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Middeldam Plaashuis is 'n ouwêreldse plaashuis wat onlangs opgeknap is en net buite Bredasdorp geleë is. Die oorspronklike Oregon-vloere en -plafonne en die ou vensters is steeds in die gesinshuis wat uit 1929 dateer. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie.

Verblyf word in 2 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 12 gaste. Die 2 eenhede is Middeldam Plaashuis en Wegbreek.

Die plaashuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ingeboude braai 'n oopplan-leefarea met 'n TV en DStv. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en slaapkamer 3 en 4 het elkeen 2 enkelbeddens. Al die kamers het bedlinne en handdoeke. Ander kamergeriewe sluit 'n stoep en buitebraai in.

Wegbreek het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis met 'n kaggel, yskas, mikrogolfoond en 'n oondjie in. Die eenheid het 'n sitarea en 'n stoep.

Daar is baie paaie en roetes in die area vir beginners of gevorderde bergfiets-entoesiaste. Daar is 'n omheinde grasperk vir kinders om op te baljaar en rond te hardloop. Die plaas is die perfekte basis vanwaar die De Hoop Natuurreservaat, Elim Wynroete, Malgas, Arniston, Bredasdorp en L'Agulhas verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Middeldam Plaashuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Jaar gelys 8

Ligging

  • Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Middeldam Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middeldam, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1HmwiUV7EIyZX4yD9pxx7fqtU1vzlTzbRsMkr84ol78jKJ3PiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Middeldam Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.453325266821 20.149212552661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem